Maplewood Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thomasstraat 83, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maplewood Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die gasheer se perseel in die hartjie van Himeville geleë is. Die eiendom is naby gewilde besienswaardighede soos Underberg, Kenmo-meer, Cobham-natuurreservaat en Sani-pas.
Dié eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort en bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea, draagbare gasverwarmer en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en onderdakparkeerplek.
Sonkrag, 'n gas-geiser en 'n opgaardam verseker aangename verblyf.
Verskeie besienswaardighede en aktiwiteite is vir gaste wat die area wil verken, beskikbaar. Dit sluit visvang, bergfietsry, voetslaan, museums en restaurante, asook nabygeleë besienswaardighede in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Thomasstraat 83, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Maplewood Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Himeville Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thomasstraat 83, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal