Mackaya Bella Country Lodge
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mackaya Bella Country Lodge bied B&B in Cathkin-vallei in die uKhahlamba Drakensberg-bergreeks. Die lodge is ideaal vir enkelreisigers, natuurliefhebbers, paartjies of klein gesinne wat op soek is na 'n avontuurlustige wegbreek.
Die lodge bied verblyf in 3 chalets met en suite-badkamers. Die chalets het gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 'n kind, asook 'n etenstafel vir 2 gaste. Elke chalet het gratis WiFi, verwarmers, 'n waaier, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge spog met 'n uitsig op Cathkin Peak, Champagne Castle, Monks Cowl en Dragons Peaks. Die lodge bied ook 'n blik op die wild. Gaste kan die gemeenskaplike sitarea en braai-areas geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ryan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R600, Cathkin-vallei, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mackaya Bella Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Cathkin-vallei, 3340, KwaZulu-Natal