Kerkstraat 43
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 895 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kerkstraat 43 is 'n lieflike vakansiehuis in Struisbaai wat met pragtige, kleurvolle strandmotiewe versier is. Dit is die ideale wegbreek by die see.
Hierdie huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n oopplan-ontwerp wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die solderarea het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort in die tweede badkamer.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuisarea, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar.
Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste naby die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Buite is 'n groot onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige parkeerplek voor die huis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kerkstraat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 43, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom