Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers Unit 603

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 120, 603 Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hibernian Towers Unit 603 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n woonstelgebou in Strand. Die woonstel is ideaal vir besoekers wat op soek is na 'n rustige vakansie langs die see of vir diegene wat die gewilde wynplase in die omgewing wil verken.

Dié selfsorgwoonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gebruik die tweede badkamer wat 'n stort het. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea en gehaltelinne word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Een van die badkamers het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel vir 6 gaste.

Gaste kan na 'n besige dag van verkenning 'n glas wyn of 'n mengeldrankie by die kroeg geniet of 'n heerlike ete by die restaurant onder nuttig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Hibernian Towers Unit 603
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Strandweg 120, 603 Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers Unit 603 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 120, 603 Hibernian Towers, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3340cfa539041c233762423407f0200f6da47d3edaff5301d7da7b0296fcbe4a071498bdbf0d7c004a65e13e74b3e7a0de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 120 Beach Road 603 Hibernian Towers 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.113942163739 18.822919119574
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem