Happy Place
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 10 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin-keeromstraat 224, Grottobaai, Swartland, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 100R1 890 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Happy Place is 'n strandkothuis wat gerieflike verblyf buite die stadsgedruis in Grottobaai bied. Grottobaai het 'n privaat strand, staproetes en bergfietsroetes, wat ideaal vir natuurliefhebbers en avontuur-entoesiaste is.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer op die solder het 'n see-uitsig en 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n sitkamerstel, 'n etenstafel, 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n platskerm-TV en binnebraaigeriewe. Die glasstapeldeure lei na die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marthina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Penguin-keeromstraat 224, Grottobaai, Swartland, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Grottobaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin-keeromstraat 224, Grottobaai, Swartland, 7345, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom