Granada Penthouse 1
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley-straat 3145, 5de Verdieping, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Granada Penthouse 1 is in Margate, 'n kusvoorstad in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.
Dié dakwoonstel beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort-oor-bad.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is.
Gaste kan maaltye op die balkon geniet en daar is 'n braai-area met 'n pragtige uitsig oor die see.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Harley-straat 3145, 5de Verdieping, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harley-straat 3145, 5de Verdieping, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom