Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GF Safaris

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

GF Safaris is 'n privaat, natuurlike erfenisgebied wat oornagverblyf tussen Kimberley en Jacobsdal op die bekende Magersfontein-slagveldroete bied. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, enkelreisigers of gesinne.

Die Lodge bied 3 verblyfopsies naamlik die Oryx Suite, Wildebeest Suite en die Boskamp.

Die suites beskik oor goed toegeruste kombuise en sitareas met elektristeit en Wifi asook Hot tub en groot braai area.

Die Boskamp bestaan uit Meerkat, Springhaas en Bakoor Chalets met net sonkrag en gas (geen elektrisiteit nie)

WiFi is beskikbaar by die Lodge. Die verblyf bied wildritte, ontbyt en ander maaltye op versoek en teen 'n ekstra koste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Vrystaat
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Kareepan, Jacobsdal, 8710, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8af747e0df6ae7122ac945455ca365815b85a25fdc45aa552a90e01def6c7617d9abf6cc01a209e7f707b5ced5549307c7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense Plaas Kareepan Jacobsdal 8710 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.956448831935 24.79545224213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem