Eureka 2
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eurekastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Eureka 2 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Struisbaai. Dit is net 'n paar meter vanaf Struisbaai se hoofstrand en is ideaal vir 'n familievakansie by die see.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met storte en nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die huis het 'n ruim kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, diepvrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die sit- en eetarea het genoeg sitplek sodat gaste saam kan eet en ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die huis het binne- en buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 122
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eurekastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eurekastraat 2, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap