El Dorado 28
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 750R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
El Dorado 28 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks in Oudtshoorn - 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad bekend is.
El Dorado 28 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorggebruik. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die huis word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om in die groot gemeenskaplike swembad af te koel.
By El Dorado is ontbyt opsioneel. Dit kan by die huis teen 'n spesifieke tyd wat gaste verkies afgelewer word, of in die nuut opgeknapte ontbyt-area bedien word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bert Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink El Dorado 28 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom