Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

El Dorado 21

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

El Dorado 21 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado-kompleks in Oudtshoorn, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die volstruishoofstad van die wêreld bekendstaan.

El Dorado 21 bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei kamers het lugversorging, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n hoë plafon en etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer het 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n privaat stoep en tuinarea buite met 'n ingeboude braai en stoepmeubels. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die huise word daagliks skoongemaak. Gaste is welkom om van die groot gemeenskaplike swembad gebruik te maak.

Ontbyt is opsioneel by El Dorado. Dit kan by die eenheid afgelewer word op 'n tyd van jou keuse, of in die vierkant of ontbyt-sitkamer wat nuut oorgedoen is, bedien word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir El Dorado 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 52

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink El Dorado 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5f578f7b9603ea23da84dc5659e5f85b4d7174d0cd2f7f5a7e3bc308c4aa6f9e168de801f50c21ca58dd1959a210f5c715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Buitenkant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58373 22.19321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem