Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dirson Verblyf

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 9, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dirson Verblyf bied gehalteverblyf in Vrede in die Vrystaat en dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe en gemaklike beddens. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV met satellietkanale en 'n pooltafel wat gaste kan gebruik.

Buite is daar 'n pragtige grasperk, 'n braai-area met nog 'n sitarea en 'n uitsig om te bewonder.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van der Merwe-straat 9, Vrede, 9835, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 9, Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6128024ad303463540bba73e3c0a5fb32cb8395d63ea1b846678da28680a1501d40bc2b50f28242fd9a4940a080b0fc28ec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 Van der Merwe Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.435265135467 29.154880925862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem