Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie @ Colnera

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Colnera is die perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin. Dit is net 3 km vanaf die gesogte dorpie Heroldsbaai, bekend vir wonderlike kuswandelinge, en uitkykpunte om dolfyne en walvisse te sien. Die ligging van die eenheid bied maklike toegang tot die R404 en is ongeveer 3 km vanaf Heroldsbaai, 7 km vanaf George Lughawe, en 15 km vanaf die gewilde Garden Route Mall.

Loerie @ Colnera is 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 volwassenes. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die eenheid lei na 'n klein stoep met 'n buitebraai en buitemeubels. Gaste kan bergfietsry, voetslaan, piekniek hou en voëlkyk op die perseel. Dit het ook 'n groot skilderagtige dam waar gaste kan baarshengel, roei en swem. Ander fasiliteite sluit 'n trou- en funksie-venue in. Die venue se grasperk is beskikbaar vir gaste vir pieknieks en om gesinstyd te geniet. Die verblyf is boonop wildomhein, en 'n elektroniese hek en hoë heining maak die plaas baie veilig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 48 resensies vir Loerie @ Colnera
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loerie @ Colnera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf055af12ea873365c661a689e4d20e6921cb1cf8246defe717cfbc0a3d69c7de46fc33d6fed93947d01df4c1a3e0437479c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem