Chawal Stays @ Leguan
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leguan-straat 2166, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Chawal Stays @ Leguan bied selfsorgverblyf in die hartjie van Marlothpark waar koedoes, vlakvarke en ander wild op die stoep gewaar kan word. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat in die woud wil ontspan.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en vierde slaapkamer het en suite-badkamers met 'n bad, toilet, stort en 'n wasbak. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele. Dié area lei na die leefarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasstapeldeure lei na 'n stoep wat rondom die huis strek met gasbraaigeriewe. Daar is ook 'n lang plonspoel met 'n houtdek en sonstoele, en gaste kan by die aparte vuurput kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leguan-straat 2166, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Chawal Stays @ Leguan het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leguan-straat 2166, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom