Boesmanrus
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin-plaas, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boesmanrus is op 'n privaat plaas 14 km buite Askham. Dis ideaal vir 'n gesin, groep vriende of paartjie wat op soek is na 'n egte Kalahari-ervaring in grashutte.
Daar is 2 grashutte, 1 hut met 4 enkelbeddens en die ander met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die hutte deel 'n badkamer met 2 stort en 2 toilette.
Kom ervaar die Kalahari op sy beste!
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Erin-plaas, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Boesmanrus het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erin-plaas, Boesmanrus, Askham, 8814, Noord-Kaap