Blue Lagoon The Lofts Nr. 44
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-singel 15, The Loft Eenheid 44, Mosselbaai, 4126, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Blue Lagoon The Lofts Nr. 44 is 'n lieflike woonstel in Mosselbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die see bied. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Dit bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solder het 'n stapelbed vir kinders en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en rusbanke en lei na die balkon met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Park-singel 15, The Loft Eenheid 44, Mosselbaai, 4126, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Lagoon The Lofts Nr. 44 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-singel 15, The Loft Eenheid 44, Mosselbaai, 4126, Wes-Kaap