Be Still and Know
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-straat 2, Darling, 7345, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Be Still and Know is 'n bekoorlike Victoriaanse huis wat in die 1900's gebou is. Dit bied verblyf in die hartjie van Darling. Die eiendom is naby die Weskus en groot besienswaardighede in die streek.
Hierdie huis beskik oor 4 luukse kamers. Elkeen van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n bykomende etenstafel met sitplek vir 8. Die huis spog met 'n buitelug-vermaakarea wat ingeboude braaigeriewe en oorgenoeg sitplek het. In die tuin is 'n swembad met sonstoele waar gaste kan ontspan.
Darling is bekend vir sy wyn, olywe, plaaslike vleismark, brouery, orgideë, blommeseisoen, feeste, bergfietsry en markte en is 'n uitstekende basis om die area se vele besienswaardighede te verken.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacquelene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Prospect-straat 2, Darling, 7345, Wes-Kaap
- Gaste dink Be Still and Know het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-straat 2, Darling, 7345, Wes-Kaap