Bazley Beach Holiday Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 21, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bazley Beach Holiday Cottage is in Bazley aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is 80 km vanaf Durban en halfpad tussen Amanzimtoti en Port Shepstone.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en is ideaal vir 'n klein gesin of 4 volwassenes. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kothuis het 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea wat lei na die balkon met 'n uitsig oor die strand en see. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die volle DStv-pakket is in die sitarea beskikbaar.
Die privaat tuin is omhein en het lieflike bome, 'n klimraam, 'n groot swembad en 'n waterwurm.
Gaste kan 'n kort ent stap of ry na die strand wat net 300 m vanaf die kothuis is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 21, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bazley Beach Holiday Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bazley Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 21, Bazley Beach, 4220, KwaZulu-Natal