- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 80, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R992 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ons stylvolle 4-ster-gastehuis is in die noordelike voorstad Bayswater in Bloemfontein geleë. Bayswater Lodge bied gerieflike toegang tot alle hoofroetes en is 5 minute se ry van Bloemfontein se middestad af.
Ons bied 13 en suite-slaapkamers met baddens of storte. Daar is 9 slaapkamers met dubbelbeddens en 3 standaard kamers met 2 enkelbeddens elk. Van die kamers het direkte toegang tot die tuin of balkon. Ons het ook 'n selfsorg-gesinseenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het ook 'n kombuisie wat met die standaard 2-enkelbedkamer kan skakel vir meer spasie of privaatheid.
In die somer is ons gaste welkom om by die lapa te ontspan, in die swembad af te koel of potspel geniet. Braaigeriewe is beskikbaar en die bestuur sal, indien versoek, 'n vooraf gereëlde vleisbraai vir vriende en kollegas verskaf.
Aangesien die Vrystaat berug is vir sy koue winters én baie warm somers, is daar elektriese komberse en lugversorging in al ons kamers en ons gaste is welkom om met 'n glas sjerrie voor die kaggelvuur saam met hul vriendelike gashere, vriende en kollegas te ontspan.
Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt.
Veilige parkeerplek word op die terrein verskaf.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Wilcocks-weg 80, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bayswater Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 80, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat