Bains Game Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bains Game Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n lodge wat in Bloemfontein geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie en die lodge spog met baie geriewe wat gaste kan geniet.
Dié oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Hierdie ateljeewoonstel het 'n tuinuitsig en lugversorging. Gaste het volle toegang tot die lodge en al die geriewe. Gaste kan 3 restaurante op die perseel besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Old Kimberley-weg 31, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vredenhof Small Holdings Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Kimberley-weg 31, Bains Game Lodge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat