AC181 - Spoil Yourself
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhode Allee 3, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 244 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bederf jouself in dié luukse selfsorgwoontel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks wat stapafstand vanaf die jetty en die middedorp is.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, ander klein toebehore, en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die gerieflike sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels en 'n pragtige uitsig. Veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rhode Allee 3, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink AC181 - Spoil Yourself het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhode Allee 3, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom