811 Foreshore Place
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
811 Foreshore Place is 'n stylvol versierde selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Kaapstad se sakekern. Hierdie verblyf is sentraal geleë en perfek vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na gerief.
Dié ateljeewoonstel het lugversorging, 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en spog met 'n uitsig oor die omliggende stad. Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Vida e Caffè en Mugg & Bean is op die onderste verdieping geleë. Die Waterfront, Tafelberg en Clifton se strande is naby die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 96
Resensies 230
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 811 Foreshore Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaapstad se middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap