44 Nature On Sea
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
44 Nature On Sea is naby Pienaarstrand in Glentana geleë.
Verblyf bestaan uit die hoofhuis wat in 3 aparte woonstelletjies met aparte ingange verdeel is, naamlik die Koninggrootte-woonstelletjie, Koningingrootte-woonstelletjie en die woonstel op die boonste verdieping wat deur die bestuurder bewoon word. Die Koningwoonstelletjie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, asook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, stoep en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gaste kan ook hul etes op die stoep geniet.
Die Koninginwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n klein sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.
Bykomende geriewe in elke kamer sluit WiFi en 'n slim-TV in. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Geen handdoeke word voorsien nie.
Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, voëlkyk, visvang, swem, wynproe en perdry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 44 Nature On Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Glentana Groot-Brakrivier George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap