Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreaming Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dreaming Lodge bied selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 210 m vanaf die see geleë.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 7 gaste en die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Dit kan as 'n geheel of apart bespreek word.

Die hoofhuis is 'n dubbelverdiepinghuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer is op die onderste verdieping en het onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste deel die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n binnebraai-area. Die kombuisie op die boonste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis lei na 'n stoep en balkon met sitplek en braaigeriewe.

Die woonstel bied slaaplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n enkelbed en dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n kaggel en 'n binnebraai, asook gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.

Elke eenheid het sy eie privaat ruimte en braai-area. Veiligr parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Dreaming Lodge is 1,5 km vanaf Kleinmond se strand en hawe, en dié dorp bied aktiwiteite soos visvang, wandel, voetslaan, fietsry, perdry aan. Daar is ook 'n groot verskeidenheid fynbos, proteas en voëlspesies in die area. Gate kan besienswaardighede soos die Hangklip-vuurtoring en die Bee & Kie-heuningfabriek besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Dreaming Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ronnis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dreaming Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2de Laan 136, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a30a3c16c3d03b2b461fcc7fb437c9accf92811a66960ee7ff632c2b6172ac0a63d8b28fbce6fe3e72066de7578a9431ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 136 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.343272612453 19.021523894831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem