24 Bronze Bay
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
24 Bronze Bay bied eksklusiewe selfsorgverblyf in 'n moderne eenslaapkamerwoonstel in die Bronze Bay-kompleks in Umhlanga. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die woonstel geniet.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n oond en stoof, ketel en broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en in die sitarea is daar 'n TV met DStv en lugversorging. WiFi word voorsien.
Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon waar gaste kan braai of ontbyt eet terwyl hulle dolfyne kan sien verby swem. Daar is 1 parkeerplek beskikbaar. Die woonstel is naby die strand, promenade, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 103
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 24 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 52, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal