Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 6 - 259 lekke plekke om te bly
Oorslaap is in Florida, Roodepoort en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir paartjies en oornaggaste. Dit is na...
Graceland bied bekoorlike sonkrag-aangedrewe verblyf in Krugersdorp en is naby verskeie skole, hospitale en winkels...
Forum Homini Boutique Hotel bied verblyf waar aandete en ontbyt ingesluit is en is in die geskiedkundige Wieg van d...
Saamrus Guest Farm is in 'n woudagtige vallei tussen 'n stroompie en die voorheuwels van die oeroue Magaliesberge s...
Sibani Lodge - Glamping Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van di...
JoziStay - 51 Oakmont Jackal Creek Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die Jackal Creek Gholflandgoed in North Ridi...
Barlin Gastehuis is 'n knus en bekoorlike gastehuis in die hartjie van Randfontein. Dit bied 'n gerieflike en huisl...
Rest Assured bied gerieflike verblyf in 'n privaat kothuis, op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. ...
Steynshoop Mountain Lodge, voormalig bekend as Kashan Country House, is 'n luukse huis op 'n privaat landgoed, wat ...
Steynshoop Valley Lodge is 'n luukse, kindervriendelike, selfsorg-lodge naby aan Hekpoort op 'n pragtige verhewe st...