Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Vrystaat
4.3/5

Lees regte resensies van Vrystaat van 12223 geverifieerde gaste.

Indien jy Vrystaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vrystaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vrystaat Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Free State accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vrystaat akkommodasie

Bladsy 6 - 1418 lekke plekke om te bly

Sien kaart









The Dell

Selfsorg in | Parys, ParysVrystaat
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

The Dell is die ideale wegbreekplek langs die Vaalrivier 8 km buite Parys. Die oord vorm deel van die Dome Wêreld-e...

Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense

Bloekomhuis is 'n outydse selfsorghuis vir 6 in die dorpie Smithfield in die savanna langs die N6. Die huis beski...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Gratis kansellasie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag, vir 6 mense

Klein Parys

Gastehuis in | Parys, ParysVrystaat
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)

Klein Parys is in die hoofstraat van Parys in die Vrystaat en bied gerieflike oornagkamer. Die instansie is 5 minut...

Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Marrakech is 'n plattelandse toevlugsoord op 8 hektaar grond in 'n skilderagtige omgewing. Die dekor bestaan uit ou...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Genesis Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in Fleurdal, Bloemfontein. Dis naby winkels en restaurante...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Soos jy die Clarens-vallei betree, verwelkom die "Titanic"-rots jou soos 'n skildwag, en nooi jou uit om die gasvry...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 080
R1 080 R648
per nag, vir 2 mense

A Little Guesthouse bied verblyf aan in 7 eenhede wat geskik is vir 25 gaste bestaande uit 18 volwassenes en 7 kind...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R1 080
R1 080 R648
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Di...

Braaiplek
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Jovali

Selfsorg in | Clarens, ClarensVrystaat
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense

Jovali is op 'n pragtige plaas wat oor meer as 4 hektaar strek in rustige Bethel-landgoed geleë en is net 'n 8 minu...

Braaiplek
Gratis WiFi
Visvang
Voëlkyk
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Berry Lane Gastehuis is in die stil, pragtige area Wilgenhof in Kroonstad geleë en bied gehalte-verblyf vir sakerei...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Grondpaaie kronkel deur die geel velde tot by die helderblou horison en bonkige cumuluswolke. Plek-plek word die landskap onderbreek deur 'n windpomp of kerk. 'n Sandstorm en sandsteenkrans verskyn onverwags. Wanneer die son sak, bloei die hart van Suid-Afrika, en 'n rooi skakering vlek die berge en...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem