Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
Bladsy 4 - 315 lekke plekke om te bly
Tranquil Sleeping Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is langs...
Menlyn Maine Residences Kyoto Studio is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Kioto-tema in die veilige Menlyn Maine Re...
At Kloof Guest Accommodation is 'n gaste-eenheid op die gasheer se eiendom in Erasmuskloof, Pretoria. Die eiendom i...
Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria...
Boekenhout Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 smaakvol versierde kamers wat elk geskik is vir 2 gast...
King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R...
Little Umhlanga is ’n privaat suite op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos. Dit is slegs 1 km vanaf Wingate Coun...
Andantelodge bied 'n rustige afsaalplek in die middel van die stad. Die perseel is groot en spog met welige tuine, ...
Menlyn Maine Residences Paris is 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Parys-tema in die veilige Menlyn Maine Residence...
Cornerhouse on Conan is 'n 4-ster-gastehuis in 'n rustige deel van Moreletapark, in die ooste van Pretoria. Verbl...