Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Plettenbergbaai
4.8/5
volgens 921 resensies

Lees regte resensies van Plettenbergbaai van 921 geverifieerde gaste.

Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Plettenbergbaai akkommodasie

Bladsy 9 - 431 lekke plekke om te bly

Sien kaart









The Paper Fig House

Selfsorg in | Robberg, RobbergPlettenbergbaai
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

The Paper Fig House is in Plettenbergbaai, 'n kusdorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap, geleë. Dis ideaal vir ges...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Dolphin Circle Bed and Breakfast bied gerieflike B&B-verblyf in die kusdorp Plettenbergbaai. Dié pragtige dorp is t...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense

Cottage Pie by Robberg is op die strandfront in Plettenbergbaai geleë en bied lieflike verblyf, ideaal vir gesinne,...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 280
R2 280 R1 520
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 4)

173 On The Dunes is die ideale wegbreekplek in die hartjie van die Tuinroete, omring deur die natuur, en is net 'n ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Sunshowers Plett Luxury Self Catering is in Plettenbergbaai, 'n kusdorp op die Wes-Kaap se Tuinroete. Dit is op die...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 25% af!
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense

Plett Beachfront Accommodation is in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai op die gewilde Tuinroete. Dit bied 'n ver...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Perdry
Visvang
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)

Dolphins Rest is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks, 600 m vanaf die strand in Keurboomstrand. Die kompleks...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense

Keurbooms Lagoon Stay is 'n gesinshuisie in die rustige Keurbooms Lagoon Karavaanpark in Plettenbergbaai. Die kampe...

Braaiplek
Kunsvlieghengel
Visvang
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Studio 12 @ The Dunes bied 2 selfsorgeenhede in privaat besit in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Die oord...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 5)

Kom bly gerus by dié moderne selfsorg-eenheid in The Dunes Resort in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai as jy volg...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 5)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem