- Askham(6)
- Augrabies(15)
- Barkly-Wes(2)
- Brandvlei(2)
- Britstown(15)
- Calvinia(25)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(46)
- Daniëlskuil(6)
- De Aar(12)
- Douglas(12)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(19)
- Hartswater(8)
- Hondeklipbaai(16)
- Hopetown(7)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(9)
- Kathu(32)
- Keimoes(14)
- Kenhardt(1)
- Kleinsee(8)
- Koingnaas(1)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(10)
- Loxton(12)
- Modderrivier(4)
- Nieuwoudtville(11)
- Noupoort(4)
- Pofadder(5)
- Port Nolloth(14)
- Postmasburg(12)
- Prieska(16)
- Richmond(13)
- Rooiwal Suid(1)
- Soebatsfontein(1)
- Springbok(32)
- Strydenburg(1)
- Sutherland(41)
- Upington(89)
- Van Zylsrus(1)
- Vanderkloof(10)
- Vanwyksvlei(1)
- Victoria-Wes(16)
- Vioolsdrift(3)
- Vosburg(8)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
985 lekke plekke om te bly
@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die ...
Vischgat Farm Guest House skuil op 'n skilderagtige plaas langs die Fraserburg B-pad, 30 km vanaf die Karoo-dorpie ...
Môrestêr Selfsorg Gastehuis is 'n pragtige Karoo-kothuis in die hartjie van Vosburg. Die gastehuis gebruik sonkrag,...
Alien Inn is in Sutherland en bied gehalte-verblyf aan enkel reisigers, paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Di...
@ Athens Gastekamers in Kimberly bied 'n privaat en rustige atmosfeer waar gaste kan ontspan. Verblyf is beskikba...
EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas is op die R384-teerpad net 20 km van Vosburg af. Verblyf word in 3 gastekamers geb...
Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namak...
Jules of the Karoo Lodge is op 'n werkende plaas geleë, 55 km van Richmond en die N1 af. Hiér kan gaste 'n ontspann...
Albert's Nest is 'n ruim selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Kimberley geleë is. Daar is 'n aantal hi...
Bun Clody Manor is in Hanover, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 geleë, wat dit die ideale oornagpl...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer