Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Langebaan
4.6/5

Lees regte resensies van Langebaan van 1235 geverifieerde gaste.

Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan akkommodasie

Bladsy 7 - 402 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R2 927
R2 927 R1 951
per nag (plek vir 6)

Golf Paradise is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is ideaal vir '...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 927
R2 927 R1 951
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 493
R1 493 R995
per nag (plek vir 2)

Seehuis Suite Bismark is 'n woonstel in 'n veilige woonbuurt in Paradise Beach, langs Club Mykonos in Langebaan. Di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf R1 493
R1 493 R995
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense

Dis Rustig is 'n snoesige selfsorgwoonstel in die veilige Flamingo Park-kompleks, net 200 m van die Langebaan-hoofs...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 400
R1 400 R980
per nag, vir 4 mense

Vanaf R2 461
R2 461 R1 641
per nag (plek vir 6)

Affie Plaas is 'n lieflike plaasstyl-vakansiehuis met hoë plafonne en is in die kusdorp, Langebaan, geleë. Dit spog...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R2 461
R2 461 R1 641
per nag (plek vir 6)

Vanaf R5 090
R5 090 R3 393
per nag (plek vir 9)

Seemansrust is 'n gerieflike, knus strandhuis reg langs die water en bied lieflike uitsigte oor die Langebaan-stran...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R5 090
R5 090 R3 393
per nag (plek vir 9)

Kaliva 364

Oord in | Mykonos, MykonosLangebaan
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)

Kaliva 364 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Club Mykonos-oord. Die oord is langs...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)

Once Upon a Tide is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan. Dit is naby die Langebaan-strandmeer en Shark Bay en is ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf R3 283
R3 283 R2 189
per nag (plek vir 8)

Oppi Stuppie is 'n gerieflike en knus strandhuis wat 'n lieflike uitsig oor die Langebaan-strandmeer bied en is reg...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf R3 283
R3 283 R2 189
per nag (plek vir 8)

Weeksdae 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R675
R675 R540
per nag (plek vir 2)

Mack & Miley is op 'n privaat eiendom in Langebaan en bied verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Gratis kansellasie
Vanaf R675
R675 R540
per nag (plek vir 2)

Vanaf R2 263
R2 263 R1 509
per nag (plek vir 6)

Sunset Lounge is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit kan ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R2 263
R2 263 R1 509
per nag (plek vir 6)

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem