Indien jy Knysna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Knysna.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Knysna akkommodasie
Bladsy 9 - 500 lekke plekke om te bly
Paradise on Ridge is 'n pragtige selfsorghuis op 'n heuwel, met die mooiste uitsig oor die Knysna-strandmeer en die...
Bond Self-Catering Unit bied gerieflike en gemaklike verblyf in 'n veilige kompleks in Knysna. Dit bied slaapplek a...
Hartlike B&B-verblyf word in Bamboo, the Guest House aangebied. Hierdie gastehuis is in die skilderagtige Tuinroete...
A Green Hideout is 'n lieflike selfsorghuis in Knysna. Die huis dateer uit die 1950's en het erfenisstatus. Die hui...
Bolton on Crescent is 'n luukse, nuutgeboude juweel in Knysna. Hierdie pragtige huis bied 'n uitsig oor die Knysna-...
Central Knysna is naby die Knysna Mall in Knysna. Die gemeubileerde eenheid is perfek vir paartjies, enkelreisigers...
Brenton Breakers is op die rand van 'n krans met 'n lieflike uitsig oor Buffelsbaai. Dié natuurryke bestemming bied...
Woodlands Self-catering bied ’n plattelandse wegbreek en is op die prentjiemooi Rheenendal-pad, met berguitsigte, i...
Stay @ 24 Malachite is 'n gerieflike selfsorg-eenheid op die boonste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in ...
8 South Quays bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofhuis en is in Knysna geleë. Dit is perfek vir 'n klein ...