Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Gqeberha (Port Elizabeth)
4.4/5

Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.

Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie

Bladsy 2 - 520 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Admiral's Lodge

Gastehuis in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R759
per nag (plek vir 2)

Admiral's Lodge is in Gqeberha (Port Elizabeth) se strandfront-voorstad Somerstrand geleë. Dit is naby groot besien...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R759
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense

Rienslia bied gerieflike selfsorgverblyf in Framesby in Gqeberha (Port Elizabeth). Die gastehuis is naby verskeie r...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Close and Comfy

Selfsorg in | Walmer, WalmerGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)

Close and Comfy is 'n gastehuis wat deur die eienaars bestuur word in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Die blyple...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gastesitkamer
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 20% af!

Bothique @ Beyers

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 4 mense

Bothique @ Beyers is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die Somerstrand-buurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Die verbly...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 4 mense

Naweke 10% af!

Keiskama B&B

B&B in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 1 mens

Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisige...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 1 mens

Langtermyn-verblyf 25% af!

Riverview Guest House

Selfsorg in | Cannonville, CannonvilleGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)

Riverview Guest House bied verblyf in gastekamers wat in Cannonville, Colchester op die Sondagsrivier geleë is. Dit...

Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Kombuisgeriewe
Vanaf R750
R750 R563
per nag (plek vir 2)

Bella Mare Coastal Charisma

Selfsorg in | Somerstrand, SomerstrandGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Bella Mare Coastal Charisma is 'n selfsorgwoonstel op die veilige Bellamare-sekuriteitslandgoed in Somerstrand in G...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)

Vanaf R995
R995 R746
per nag (plek vir 6)

Cosy Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pinelands, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie losstaande huis is op ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf R995
R995 R746
per nag (plek vir 6)

Tranquillity Inn

Selfsorg in | Seaview, SeaviewGqeberha (Port Elizabeth)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)

Tranquillity Inn is 'n ten volle gemeubileerde eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeb...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Aster @ 5 Sunridge Park Self Catering is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem