Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Durban
4.3/5
volgens 897 resensies

Lees regte resensies van Durban van 897 geverifieerde gaste.

Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban akkommodasie

Bladsy 6 - 512 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Casa Ridge

Selfsorg in | Umhlanga, UmhlangaDurban
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Casa Ridge skuil in 'n die bedrywige woonbuurt Umhlanga Rocks, net 'n klein entjie vanaf Umhlanga se opwindende mid...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 477
per nag, vir 8 mense

Lwabeko Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofhuis in die pragtige Umbilo in Durban. Dit is per...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 477
per nag, vir 8 mense

Terebinte

Gastehuis in | Bulwer, BulwerDurban
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Terebinte is deel van 'n perseel in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë pla...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R690
R690 R621
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense

Durban is bekend vir wonderlike weer en die Tropicana, een van die Durban-strandfront se mees stylvolle hotelle, is...

Konferensiegeriewe
24-uur Ontvangs
Kroeg
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense

Hillside Guesthouse is 'n luukse gastehuis, gerieflik geleë in die hartjie van Umhlanga Rocks, 300 m vanaf die stra...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense

Vanaf R950
R950 R380
per nag, vir 2 mense

Basisha Familie Leef Huis is 'n ruim vakansiehuis net 20 km vanaf Durban en 5 km vanaf Westville Mall. Dit bied gen...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R950
R950 R380
per nag, vir 2 mense

Satoris

Gastehuis in | Kloof, KloofDurban
Vanaf
R988
per nag, vir 2 mense

Satoris is in 'n doodloopstraat in die luukse, lowerryke woonbuurt Everton geleë en strek oor 2,6 hektaar. Hierdie ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)

The Palace All-Suite is op Durban se Goue Myl geleë, net 35 km vanaf die King Shaka Internasionale Lughawe af. Daar...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 556
per nag, vir 2 mense

Westville B&B is 'n B&B met 'n kunstema in Westville, Durban. Verblyf is beskikbaar in 6 pragtig ingerigte kamers m...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R1 556
per nag, vir 2 mense

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem