Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clifton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clifton akkommodasie
31 lekke plekke om te bly
The Alikreukel is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Clifton op een van Kaapstad se mees gesogte strande. Hierdie woon...
Bungalow 23 is 'n moderne selfsorghuis vir 4 gaste met 'n uitsig oor Clifton se 3de Strand. Die huis beskik oor 2 ...
The Periwinkle is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Clifton op een van Kaapstad se mees gesogte strande. Hierdie woon...
Clifton Beach Bungalow is op Clifton se Vierde Strand geleë en dit het uitsigte oor die see. Geniet Clifton se 4 ge...
Bungalow 52 is in die pragtige kusvoorstad, Clifton, en is 'n uniek ontwerpte selfsorghuis perfek vir 'n klein gesi...
The Conch is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Clifton op een van Kaapstad se mees gesogte strande. Die woonstel is i...
280 Kloof Road Villa is in Kloofstraat geleë en bied luukse selfsorgverblyf met 'n boeiende see-uitsig. Die villa i...
Bungalow Ulusaba is 'n pragtige vakansiehuis met see-uitsigte in die eksklusiewe en gewilde woonbuurt Clifton. Die ...
9 Steps is 'n bekoorlike vakansievilla wat net 'n hanetreetjie vanaf Clifton se gewilde strande in Clifton geleë is...
The Abalone is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Clifton, een van Kaapstad se gesogste strande. Hierdie woonstel is d...