Indien jy Buffelsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Buffelsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Buffelsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Buffels Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Buffelsbaai akkommodasie
12 lekke plekke om te bly
Rus-en-Roes Beach Home is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis in Buffelsbaai. Die hoofdeel van die huis is in die 196...
Oribaai Oppibaai Bydibaai is in die kusdorpie, Buffelsbaai. Verblyf word gebied in 3 selfsorg-eenhede, naamlik Orib...
Oase A bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Buffelsbaai. Die eenheid bied 'n lieflike uitsig oor die see en die ar...
Buffelsbaai Woonstel 1 is net 'n hanetreetjie vanaf die strand en bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel. Dis ide...
Buffelsbaai Hoofstrand is ’n pragtige strandhuis vir 10 gaste op die strand in Buffelsbaai. Die ruim huis beskik ...
Lekkerbreek is 'n pragtige en unieke selfsorghuis in die hartjie van Buffelsbaai en is stapafstand vanaf die gewild...
Kammarus is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die rotse in Buffelsbaai met 'n panoramiese see-uitsig. Dit is 'n w...
Toit se Kooi is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Buffelsbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is die ideale o...
Buffelsbaai Woonstel 6 is net 'n klipgooi van die strand af en bied selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Buffelsb...
Knot 4 Sail bied gesinsvriendelike selfsorgverblyf in Buffelsbaai en spog met lieflike see-uitsigte vanaf die balko...