Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Bojanala
4.3/5

Lees regte resensies van Bojanala van 2041 geverifieerde gaste.

Indien jy Bojanala besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bojanala.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bojanala Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bojanala accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bojanala akkommodasie

Bladsy 4 - 407 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)

The Real Boathouse is 'n unieke vakansiehuis aan die waterfront van Hartbeespoortdam, in Kosmos. Hierdie huis lei n...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R910
per nag (plek vir 2)

Woodland Gardens is 12 km verby Magaliesburg op 'n heuwel en 'n ingang vanaf die hoofroete in die rigting van Koste...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)

Weeksdag-aanbod!
Gratis kansellasie

Mount Niconos

Selfsorg in | Mooinooi, MooinooiBojanala
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)

Mount Niconos is in Mooinooi, naby Silver Creek Gorge en Silver Creek Gorge Airfield. Die eenheid is ideaal vir gas...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 000
per nag (plek vir 6)

Winter-aanbod!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)

Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuisies wat 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en Pecanwood ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 2)

Winteraanbod 20% af!
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Lindleypoort Guest House is op die R565, op die Boshoek/Sun City-pad in die rigting na Mafikeng geleë. Die verblyf ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R700
R700 R560
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)

Aloe Rock Cabin is op 'n prentjiemooi plaas, 40 km vanaf Rustenburg. Die bekoorlike kliphuisie op 'n 80 meter hoë k...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense

Rusties Lodge is aan die voet van die Magaliesberge geleë en bied gaste 'n rustige wegbreekplek. Die lodge is gerie...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf R950
R950 R855
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)

Koraalboom @Benlize bied unieke selfsorgverblyf met 'n asemrowende uitsig oor die Hartebeespoortdam. Hierdie huis...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 536
R1 536 R1 306
per nag, vir 2 mense

Soos ons naam voorstel is 'n pragtige uitsig wat gaste hier te wagte kan wees, maar tog is dit nie al bederf wat on...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 536
R1 536 R1 306
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)

Soetdoring 3 is 'n knus eenheid in Proteapark, Rustenburg, wat gerieflike verblyf bied. Hierdie eenheid is ideaal v...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem