Indien jy Bela-Bela besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bela-Bela.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bela-Bela Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bela-Bela accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bela-Bela akkommodasie
Bladsy 7 - 50 lekke plekke om te bly
Thaba Lenaka is 'n ruim, luukse selfsorgkothuis 10 km vanaf Bela-Bela. Luilekker oomblikke met ongelooflike uitsigt...
Kom geniet ons vredevolle, moderne plattelandse kothuis vir 3 persone. Die kothuis is geleë op 'n 30 hektaar privat...
Phumuza is 'n privaat selfsorg-lodge in 'n bos op 'n plaas naby Bela-Bela. By Phumuza kan gaste 'n verskeidenheid d...
Thaba Monate Game Lodge is in Bela-Bela, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy wildkykgeleenthede, natuurskoon en v...
Rocky Mountain Bush Lodge is 'n unieke vakansiehuis en bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas naby Bela-Bel...
Sundowner Bushcamp is 'n privaat boskamp in die natuur en is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met vriende en famil...
One and Only Bush Lodge bied 'n onvergeetlike ervaring vol opwinding en ontspanning. Dit is sowat 14 km vanaf Bela-...
VlakkiesKraal Guest Farm bied 'n onvergeetlike ervaring in die hartjie van die bosveld in Bela-Bela. Dit is ideaal ...
Thandile Country Lodge is die oudste plaas in Bela-Bela en dateer terug na 1856. Kom en ervaar die oorspronklike pl...
Leopardsrock Bush Villa is 'n bekoorlike villa wat op Leopardsrock Estate, Bela-Bela, geleë is en met verskeie wild...