Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reserved Suites Illovo

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Deluxe Ateljeewoonstel
Selfsorg
Executive Tweeslaapkamerwoonstel
Selfsorg
Eenslaapkamersuite
Selfsorg
Koninginkamer
Slegs verblyf
Koninginkamer met 'n uitsig
Slegs verblyf
Drieslaapkamerwoonstel
Slegs verblyf
Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon per dag.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele fooi.
Geen harde geraas of musiek word toegelaat nie, veral ná 21:00.
Respekteer ander gaste.
Geen rook word binne toegelaat nie, slegs buite op die balkon.
Klere en handdoeke mag nie van die balkon af gehang word nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat toegang tot die randvloeiswembad is via die koffiewinkel op die perseel.

Koffiewinkel se werksure:
Maandag tot Vrydag 07:00 tot 20:00
Saterdag 08:00 tot 20:00
Sondag: 08:00 tot 20:00

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melville-weg 70, Illovo, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbed44140ae466c5739f4157fafc72d898e714d82d3308c2fd61e42e769e6357d3ce01e1560781a34ab3226b9079ebbd27d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 70 Melville Road Illovo, Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.121589 28.047053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem