Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Dorpe
Resensies van Wes-Kaap
4.6/5

Lees regte resensies van Wes-Kaap van 59829 geverifieerde gaste.

Indien jy Wes-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Western Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wes-Kaap akkommodasie

Bladsy 9 - 12385 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 750
per nag, vir 10 mense

Salty Sandals bied selfsorgverblyf in ’n dubbelverdiepinghuis aan die pragtige Weskus. Dié luukse huis is naby die ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

Bobbejaankrans bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in die Klein-Karoo. Die kothuis is op 'n heuw...

Swembad
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R820
per nag (plek vir 6)

Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselba...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R5 200
per nag, vir 13 mense

Hierdie pragtige plattelandse toneel is in die asemrowende Geelhoutboom-area van George op die Tuinroete. Hou die w...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 13 mense

Vanaf
R1 025
per nag, vir 2 mense

Aan de Oever Guest House is 'n gastehuis wat tussen eikebome aan die voet van die Langeberge skuil. Dié gastehuis, ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 025
per nag, vir 2 mense

Imberbe

Selfsorg in | Agulhas, AgulhasWes-Kaap
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)

Imberbe is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Struisbaai en bied 'n onbelemmerde uitsig oor die oseaan. D...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R2 500
R2 500 R1 250
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 950
per nag, vir 5 mense

Lugkasteel is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Yzerfontein wat spog met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 5 mense

Vanaf R1 900
R1 900 R760
per nag (plek vir 2)

Old Mill Lodge & Restaurant is op 'n volstruisplaas aan die voet van die Swartberge in Schoemanshoek. Verblyf is...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf R1 900
R1 900 R760
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R749
per nag (plek vir 2)

Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paart...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)

Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)

Rest at No 10 is 'n woonstelletjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Rest at No 10 is in Port Owen in 'n marina ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 2)

Toer vanaf die stadsliggies van Kaapstad na die geel Canola-velde van Caledon. Reis deur die rowwe landskap op pad na Piketberg, of die kronkelpad langs Gordonsbaai se blou horison. Ontdek die pêrel van Paarl en die lemoene van Citrusdal. Proe die Boland se wyn en die Weskus se bokkoms. Ry die skilderagtige...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem