Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 2 - 258 lekke plekke om te bly
Hill Luxury Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kloofenda...
31-On-Partridge is ’n gastehuis wat selfsorgverblyf in Roodepoort bied. Die verblyf is ideaal vir vakansiegangers o...
Isabel's B&B is in die mynstad Krugersdorp in die Wesrand geleë. Krugersdorp spog met topsportgeriewe, insluitend '...
Bankenveld House Bed and Breakfast is aan die rand van Krugersdorp geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op ...
Hakunamatata Lodge, Venue and Health Spa is tussen groen heuwels en fonteine geleë met inheemse voëls en majestueus...
Lekkerrus Gastehuis bied gemaklike verblyf vir tot 3 mense in Krugersdorp. Die eenheid het 'n privaat ingang en is...
The Garden Venue Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die ho...
Windsong Living is op 'n 2,4 ha-perseel aan die voet van berge in Heuningklip geleë. Hiérkan gaste in privaat verh...
Valverde is 'n unieke venue in Spaanse styl in die Muldersdrift-area. Ons bied die ideale venue vir troues, funksie...