LekkeSlaap blog

Skrywer: Nina Fouche

Nina is oorspronklik van Worcester, maar het vir die afgelope sewe jaar in Stellenbosch studeer, gewerk en wyn gedrink. Hiér het sy ook haar Honneurs in Engels aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Sy het onlangs die Kaapse Wynlande vir Kaapstad verruil en sien uit daarna om nuwe plekke te ontdek. Sy is gaande oor lees en om met die boekgemeenskap op die internet te gesels. Sy is nie een vir lang stappies op die strand nie, maar wandel graag deur antieke winkels opsoek na boeke, klere en kuns.

Verjaag die koue met dié romantiese winterwegbreekplekke

Die winter het met ’n knal arriveer en nou is daar bittermin dinge so lekker as om saam met ’n spesiale iemand voor die kaggel te ontspan. As koue aande, bordspeletjies voor die vuur, warmsjokolade-drankies en luilekker oggende in die winterson vir jou idillies klink, is dit nou tyd om jou volgende romantiese winterwegbreek te bespreek. […]

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem