Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zyl-Away

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wieske Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Zyl-Away
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Cara J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara J

Everything was there to make it a home away from home.

We had a lovely family holiday with family converging from different provinces. We will be back for sure, as it met our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zyl-Away se terugvoer

Thank you for your lovely feedback Cara. We are so glad that you enjoyed a special time with family at Zylaway! You are more than welcome to visit us again!

Zyl-Away
Coenie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie R
Gesin met tieners

Rustig.

Die plek is netjies, die area is stil, die strande is skoon en daar was min ander mense op die strand. Ons was nie regtig in die see nie, maar net ons voete nat gemaak toe ons op die strand geloop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zyl-Away se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Coenie.
Ons is jammer dat die weer nie saamgespeel het in die tyd wat julle daar was nie.
Julle is welkom om weer te kom kuier by Zyl-Away.

Zyl-Away
Jaco V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Die huis se netheid is goed en die beddens mooi skoon.

Die kinders het die groot tuin baie geniet. Alhoewel ons mense is wat ons tyd buite spandeer en nie gepla is om foonopvangs of WiFi te hê nie, sal Zyl-Away dalk daarby kan baat om WiFi aan te skaf vir internationale kliënte. Die trappe wat lei na die loft het ook bietjie werk nodig voor hulle onveilig raak. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zyl-Away se terugvoer

Hallo Jaco,
dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstelle. Ons is baie bly dat julle die huis en tuin geniet het.

Zyl-Away
Anonieme gas - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpeerlaan 12, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAC35CUfIyLr6kSoOanVQskQakH71pG2B2UDkAeMFxU4IqoDru0N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 12 Witpeer Avenue Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.964945959876 31.752396411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem