Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zur See

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Zur See
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marike S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en goeie diens!

Ons het baie lekker gebly! Dankbaar dat ons kind van 6 saam ons kon bly, alhoewel dit net 'n kamer vir 2 is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goed nie. Die plek is nie ingerig vir vakansiegangers nie. Daar is nie spieëls in die badkamer bo die wasbak of enige ander plek nie, behalwe langs die toilet nie. Daar is nie eens gesê dat daar WiFi is nie. Die televisie is vooraf op die eienaar se rekening gesit, so jy kan net Netflix of YouTube kyk, geen televisiekanale nie, en jy kan nie eens jou eie flieks kyk nie.

Ons moes ons eie pan gaan koop omdat die pan so vuil was. Die stort het nie 'n gordyn voor nie, dus val die water die hele badkamer vol. Die glas skuifdeur maak ek van buite oop, selfs al is dit gesluit. Die dakwaaier in die sitkamer loop so stadig dat dit nie eens help nie, en die losstaande waaier is nie veel beter nie. Daar is gas vir die stoof en die stort. Die kombuis is vol kokkerotte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is baie naby restaurante en strande. Lekker geslaap. Warm water en WiFi.

Baie lekker. Bekostigbaar en naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

Very pleasant stay, stayed there for one night, will visit again for a full weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manny R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location is perfect in any direction.

Would recommend this location to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige no nonsense vakansie.

Baie lekker gebly. Sentraal gelee en baie naby alles wat jy nodig het. Links vir winkels regs vir see. Vir diere liefhebbers is dit perfek, Holly en Buttercup sal jou oggend maak elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oorslaap.

Waarde vir geld met 'n huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobias C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobias C
Besigheidsreis

Rustig, skoon, netjies, goeie diens.

Het baie lekker gebly, geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silvia T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvia T
Enkelreisiger

Safe, clean, convenient suite close to the beach and great shopping.

Personable host and superb accommodation. Don't look further if you are looking for a quiet, conveniently located spot, close to the beach and a stone's throw away from great shopping. Spacious, clean suite with all needed amenities. I felt very safe as a single female traveler. Highly recommended. I'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Firn S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gemaklike plek met wonderlike gasheer.

Ons was baie gemaklik by Zur See en het die honde baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donae K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donae K
Enkelreisiger

Ontspannend en fantasties!

Dit is my tweede keer daar en dit was weer eens uitstekend! Ek sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Great view, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lenie M
Gesin met klein kinders

Baie lekker wegbreek plekkie.

Kan klein verbeterings aanbring, maar oor die algemeen baie lekker gerus. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annolien L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annolien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en lekker privaat.

Dankie, ons het heerlik geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Servicing your aircon while we were there was a no-no.

We enjoyed the stay, except when they decided to service their aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean accomodation.

The flat is well-appointed and comfortable and the property is neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n 50ste jaar matriekreünie bygewoon. Ons het van Durban af gereis.

Die WiFi was baie vinnig, 136 af en 151 meg op, het dit nie eintlik nodig gehad, ons is op die Telkom-netwerk. Hulle gee ons baie data, maar wou die spoedtoets. Mobiele data was ook vinnig. Zur See se WiFi is seker op vesel wat die hoë spoed gee. Hier in Durban sukkel ons oor die algemeen met mobiele data se spoed a.g.v. die omgewing waarin ons is. Baie digbevolkte area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Private getaway, reasonable rates.

The sensor on the gate did not seem to be working, we just made it out in time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Org P
Besigheidsreis

Aangenaam verras - Netjies en gerieflik.

Baie goed geleë, naby aan strand en restaurante. Vriendelike ontvangs en gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S
Gesin met klein kinders

Great stay.

Location is good for the beach, restaurants and shops. Lovely view. Honestly a great place to stay. Friendly dogs - think that was the highlight of the stay for our son. Think we fell in love with them a little as well. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sherry T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sherry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome close to the beach loved it.

Got there late but all was as we were told it would be got in easily with the code and remote. Loved the location close to the beach. Loved the king-size bed and could not find my partner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Loadshedding is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy en waarde vir geld.

Die woonstel was lekker gemaklik en naby aan restaurante en die see. Don, die opsigter, was ook baie behulpsaam met enige iets wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Voorstel. 'n Reling aan albei kante van die trappe sal opklim vergemaklik aangesien trappe heelwat hoër is aan een kant as die kant met relings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donae K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donae K
Enkelreisiger

Stunning plek! Ek sal definitief weer soontoe gaan.

Die huisie is baie netjies, skoon en het als wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Als wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Besigheidsreis

Het ten volle aan my behoeftes voldoen.

Ek het in die donker, in 'n stewige reënbui en beurtkrag 9 uur die aand daar aangekom. Die WhatsApp-verduidelikings was akkuraat. Ek het die volgende oggend teen 5:30 weer vertrek. Indien ek enigsins iets kan aanbeveel, is dit dat hul noodlig binne die eenheid beter kan wees. Ek moes my selfoonliggie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abrie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, plekkie kort bietjie aandag, soos bv. die teëls wat gebreek is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese kuier.

Eenheid is baie goed ingerig met baie beweegruimte en spasie. Die kamer, kombuis, badkamer en leefarea is baie netjies, skoon en gemaklik. Zur See is nie in die besige state van Ballito nie en daarom die perfekte plek as mens bietjie wil ontspan sonder om te vêr van alles te wees. Ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Enkelreisiger

Ek het die 2 eenhede geboek vir 1 aand.

Aangename kuier, die eenhede was baie netjies en skoon. Die eenheid wat my ouers in gebly het, het nie 'n aansteker vir die gas gehad nie. My eenheid se gas was toegedraai, gelukkig weet ek hoe om met gasbottels te werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michayla F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michayla F

Uitstekende vakansieplek.

Huisie is op 'n goeie plek geleë en ons het die mooiste uitsig gehad. Die oulikste waghondjies wat ons elke dag besoek het en Alex wat die plek onderhou was bitter gaaf en vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nellie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ruim.

Oulike plek, het met Don bespreek wat fout was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in die hartjie van Ballito.

Die eenheid wat ons in gebly het, was uiters privaat en baie rustig. Dit het absoluut alles gehad waaraan mens kon dink. Die eienaar het aan alles gedink en ons het niks kortgekom nie. Dit was stil en rustig, en die banke en bed was heerlik gemaklik. Al die apparate in die woning was in werkende toestand en al die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Ons wil dit nou ons jaarlikse vakansieplekkie maak,as gevolg van die goeie diens en vriendelikheid van almal. Die privaatheid het baie getel, en ons het dit van die eerste dag opgemerk. Waarlike waarde vir geld! Dankie aan Don, Alex en al die ander vir julle onbeperkte vriendelikheid en diens. Sien julle volgende jaar weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the 5-star review. It was a pleasure to host you and I look forward to hosting you again. Keep well. Regards, Don.

Zur See
Alexa K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die moeite werd!

Oulike, perfekte huisie by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the great review. You are 5-star guests who are welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business.

Zur See
Reghardt K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Reghardt K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het beter verwag.

Die plek nodig aandag aan die basiese goed. Daar word 'n beeld geskep dat iemand daagliks 'n koppie of 2 sal kom was, en enige addisionele skoonmaak is ekstra onkoste, maar die het nie gebeur nie. Die eetgerei en kookware is nie ordentelik skoon nie, die beddegoed is lanklaas gewas - ons het bo-op die bed geslaap met ons eie kombers. Die eienaar hou nie sy hand op die plek nie. Die enigste hoogtepunt hier was die honde - hulle het absoluut opgemaak vir als. Ons het vroeër die jaar ook by 'n selfsorgplek in Clarens gebly teen dieselfde tarief, en die diens het ons verwagtinge absoluut oortref. Ten spyte van 'n klomp goeie resensies op webtuiste en 1 of 2 slegtes, het ek besluit om dit tog 'n kans te gee - nie weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi, we are sorry that you had a disappointing experience. To the best of our abilities, we endeavour to offer 100% service and are saddened that you did not feel satisfied.

To future guests, please contact me immediately if you are unhappy about something, so I may address any issues speedily and ensure that you enjoy your holiday. Our only goal is for you to have a happy stay.

Zur See
Gawie J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Netheid en higiëne kort aandag.

Ons het die 2 pragtige honde baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi there, I am sorry that your stay was not 100%. We work hard to ensure our guests are happy and we are saddened that your experience wasn't great. We have put in measures to fix the issues you experienced and will endeavour to ensure that this does not happen again. Kind regards

Zur See
Colin P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannend.

Rustige, ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are 5-star guests who are welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business.

Zur See
Marina R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome accommodation.

Nice sea view. Clean apartment, friendly personnel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are 5-star guests who are welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business.

Zur See
Charmaine N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is baie mooi en rustig, redelik naby aan die strand en ook winkelsentrums.

Die eenheid is nie netjies afgewerk nie, baie onnet. Die eenheid is ook nie netjies skoongemaak toe ons aankom nie en ons kon eers omtrent drie uur in ons eenheid intrek. Die bedkopstuk hang los, die voordeur sluit glad nie en eienaar sê dis nie 'n probleem nie, want dis veilig. Die yskas moes deur ons oor skoongemaak word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi there, I am sorry that your stay was not 100%. We work hard to ensure our guests are happy and we are saddened that your experience wasn't great. We have put in measures to fix the issues you experienced and will endeavour to ensure that this does not happen again. Kind regards

Zur See
Bronwyn D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn D
Gesin met tieners

Very pleasant, very clean, loved the dogs!

As a last minute booking, and having an exception made for my own dog, we felt at home at this beautiful place. Both Buttercup and Holly are lovely and friendly, and accepted us as their own. And the owner was most welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Corrie U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en Don was baie vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker gebly en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Alicia K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie!

Ons het baie gemaklik gebly. En die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Magdelena W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gewees.

Sal enige tyd weer daar gaan. Hou van die privaatheid en geen hindernis, en dan die 2 liefdevolle honde wat hulle rondtes kom doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Werner B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, lui lekker see-vakansie met see-uitsig, lieflike honde wat ons elke keer bly ingewag het.

Goeie ligging, see-uitsig, plek baie netjies en skoon, baie ruim vir 2 mense. Gasstoof is baie handig tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time. Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Mhlengi K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhlengi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly awesome.

Zur See really made our first stay in Ballito memorable. What you see is what you get and more. Thanks Don and Alex, not forgetting Buttercup and Holly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

5-star guests who are welcome to visit any time. I appreciate your support of this small business. Please keep in touch for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Juanita V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V
Gesin met tieners

Veilige verblyf.

Heerlike plekkie. Baie veilig. Baie vriendelike diens. Plekkie was mooi skoon. Baie oulike 2 hondkinders. So klein misverstand gehad en moes 'n kamer deel met 'n tiener seun. Sal weer daar boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

5-star guests who are welcome to visit any time.
Thank you for your support of this small business. Please keep in touch for any future holiday needs for you and your contacts, at discounted rates.

Zur See
Celest C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic breakaways with breathtaking views.

Loved the vibe and most beautiful doggies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time.

Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Bennie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, 2 dogs good company and Don went out his way to feel us welcome.

Love the quietness without the sea view and the feeling of in the bush. Alex was also very friendly and helpful. Enjoyed the 2 dogs visiting us without disturbing us. Will go their again. Thanks Don.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was amazing to host you, and I hope to host you often in the future. Thank you for being kind to me, my staff, and my pets.

Zur See
Shaun N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun N
Saam met vriende

Beautiful place with an excellent view of the ocean.

Really a cosy little place at excellent rates. We enjoyed our stay and the company of Holly and Buttercup. Will definitely go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the positive review. I am glad that my co-hosts, Holly and Buttercup, performed their duties well. I hope to see you here in the future.

Zur See
Alta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Was baie aangenaam.

Het net problem gehad dat deur nie kon sluit van binne of buite. Sou verkies het dat badkamer venster in gehad het en 'n bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Unfortunately, we are unable to replicate the issues you had with the door. The bathroom has an electric extraction fan activated when the bathroom is occupied.

We strive to be an eco-conscious establishment and aim to save water and electricity.
Showers are better for saving water and reducing the geyser's electric load. This is why we advertise having showers available at this time.
We also have a 5000-litre JoJo tank, which allowed our guests to have showers and flush toilets after the recent floods when the entire Ballito was without water.
We also include gas stoves so that people can cook during load shedding and electrical outages.

We aim and work hard to reduce the load on the municipalities and encourage our guests to do the same.

Zur See
Danie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nice to stay there.

Ballito is a nice holiday place, and we will go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the 5 star review. You were ideal guests and are welcome back any time.

Zur See
Michelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

Netjies, skoon. Diere vriendelik is wonderlik. Sou daarvan gehou dat die kamer een- of tweekeer tydens ons verblyf gediens kon word (sonder bykomende betaling). Netflix en WiFi is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Michelle, thank you for the suggestion. We will look towards offering that in the future, as we grow and possibly hire more staff. Next time chat with me, and we will sort something out for you.
Keep well, and come back often.
Regards
Don

Zur See
Terence L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was short but sweet.

Animal lovers paradise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time.

Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maya L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Don, Holly and Buttercup were all very hospitable.

Holly and Buttercup kept us and my 2 furkids company all the time. Don went out of his way to make our stay as comfortable as possible. The atmosphere was amazing. Even though it was our first stay at Don's place, it felt very homely. I would recommend it anytime. Thank you Don and your furkids for the amazing stay and not to forget Alex, who was also very helpful and full of smiles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hey Madzia, thank you for the 5* review! It was a pleasure to host you and to get to know you. I hope that you will often return in the future!

Zur See
Ina G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Enkelreisiger

Comfortable place. Indeed pet friendly.

My dog could roam around safely. I will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Ina, please do return often. It was a pleasure hosting you. Keep well, Don

Zur See
Tina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing, would recommend this to anyone wanting a nice breakaway.

Best place if you need pet friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thanks for the 5 star review.
It was a pleasure to host you and I hope that you will return to visit here often.

Zur See
Vishan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vishan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent, stunning views and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

You are a 5-star guest who is welcome to visit any time.

Thank you for being so supportive of this small business. Please keep in touch at discounted rates for any future holiday needs for you and your contacts.

Zur See
Antonio D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio D
Gesin met tieners

Best host (Don) ever.

Top spot in Ballito. The best host in KZN. Two lovable dogs. Great value for money. Over all 6.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the 5-star review. I had an amazing time hosting you and spending time with you. I hope to see you return many times in the future.

Zur See
Antionette J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige akkommodasie.

Silwerskoon cottage, met baie spasie binne, geleë in 'n heerlike groot tuin. Baie goeie ligging in Ballito. Alles wat mens nodig het vir selfsorg word verskaf. Bonus was 2 pragtige honde op die eiendom om mee te speel. Ek beveel Zur See sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Antoinette, thank you for the 5* review!! It was a pleasure hosting you and you are welcome back anytime.
Thank you for what you have written in your review, it is cherished.
Kind regards,
Don

Zur See
Martin L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en sal weer daar bespreek.

Baie vriendlike mense, baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hey Martin, thank you for the 5* review! It was a pleasure to host you and I hope you will visit here again soon!!

Zur See
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrasing!

Die eenheid is baie ruim en goed toegerus vir selfsorg. Wonderlike uitleef stoep! Die stoep is 'n fokuspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Johan, it was a pleasure to host you. Please return often. Regards Don

Zur See
Chantel D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Baie gerieflik, groot kamers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the 5* review!! It was great hosting you, the kids and your little pup.. Please come visit again soon!

Zur See
Eileen M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very nice.

The place inside needs a little TLC. But otherwise, everything was clean and Don was very helpful and friendly. Will go back anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

The entire unit has been repainted since your visit. Otherwise, we are constantly improving units between guests visits. Hope to see you again soon!

Zur See
Anzel D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het ongelooflik lekker gekuier en sal Zur See Seaview enige tyd aanbeveel.

Die eenheid is skoon en netjies. Die eienaar vriendelik en gasvry. Die ligging is fantasties. Ek sal enige tyd weer by Zur See Seaview gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the 5* review. You were amazing guests and I hope to see you back here soon!!
Regards
Don

Zur See
Liezl P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Rustig en hondevriendelik!

Ons en ons hond het baie lekker hier gebly. Daar is genoeg ruimte vir jou hondjie om te baljaar en dit was lekker om ander honde ook daar te hê. Die verblyf se ligging is baie goed. Dis ook lekker om die see van die balkon af te sien. Ons gaan definitief weer by Zur See Seaview bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the kind review. Please do come and visit again soon!

Zur See
Annelie U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U
Gesin met tieners

Gemaklik, netjies en skoon.

Oulike honde op die perseel - kinders het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Annelie, it was a pleasure to host you. I hope to see you return here often in the future. Regards Don

Zur See
Wendy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Gesin met klein kinders

Fantastiese plekke!

Fab plekkie. Ons het so lekker gebly. Dit was skoon en netjies. Sal beslis weer daar inboek. Die trappe is bietjie scary op die stoep met klein kids. Myne is 2 en 3. Anders as dit het ek niks sleg te sê nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Wendy, it was a pleasure to host you. Please come back often. Regards Don

Zur See
Lydia M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

We have enjoyed every moment of our stay.

The owner was very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you for the review. I truly hope you will visit again. Regards Don

Zur See
Sanette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, sal beslis weer teruggaan.

Don is 'n perfekte gasheer, hy verwelkom jou en maak seker dat jy gemaklik is. Die huis is ruim, skoon met 'n pragtige see uitsig. Dit is baie veilig met veilige parkeerplek. Ons hondjies was veilig as ons soms gery het sonder om hulle saam te neem. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was net 'n plesier om julle hier te hê.
Julle was wonderlike gaste en ek hoop om jou vinnig weer te sien.

Zur See
Barry S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry S

Dogs and traffic noise.

Although a dog-friendly unit, neighbors dogs bark a lot and a lot traffic noise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Hi Barry, thank you for staying here and for reviewing us.
Our establishment is no longer pet friendly.
Regarding the neighbourhood dogs barking, accommodations such as Zur See are located in residential areas, and guests experience the life of locals in such areas.
You were great guests, and I hope you will stay in contact for future accommodation at discounted prices.
We also have made numerous changes since your stay, which may be exciting.

Zur See
Bettie J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Buttercup en Holly Is te oulik. Jy ontspan van die oomblik wat jy uit jou motor klim. Ons kon met gerustheid ons voordeur ooplos met ons honde binne in die huis. Die eienaar (Don) is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

I really enjoyed hosting and getting to know you and the puppies truly had a blast while you were here. Come back soon.

Zur See
Jadelyn V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadelyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was just perfect. Home away from home!

Definitely going back. Think we found a new spot for vacations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you Jadelyn, I hope that you will return soon!!

Zur See
Wanda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net 'n oornag.

Eienaar baie vriendelik. Lekker kuier stoepie met see uitsig. Als was baie mooi skoon. Oorgenoeg spasie vir 6 mense en nog gemaklike banke. Daar is 3 honde wat baie blaf, maar daar is 'n plekkie afgekordon vir ander hondjies. Staalhek wat toemaak in die aande tussen sitkamer en slaapkamer maar geen sleutel om te sluit nie. Sal weer daar gaan bly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you Wanda, we hope to see you here again soon. I will look into implementing your suggestions!!

Zur See
Xavier B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xavier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

So rustig en het 'n aangename gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zur See se terugvoer

Thank you 😊. I hope you will visit again ASAP.

Zur See
Vanaf R1 187
R1 187 R831
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 187
R1 187 R831
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 187
R1 187 R831
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashleyweg 1, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA371b6619f199544397e059f70a2cde4fd2d3a347920eebe3ddba48118c485be79f94a55aabdffc432b9d849b52b6fdd8647e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 187 nouVanaf R831 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 1 Ashley Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538003504796 31.213329740545