Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Young's Halfway House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 143, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Young's Halfway House in Beaufort-Wes is die beste sakpas-oornagplek tussen Kaapstad en Johannesburg. Ons het gesin-, dubbel- en enkelkamers beskikbaar, maar kan spesiale reëlings vir groepe tref.

Kom geniet ons Karoo-vriendelikheid wanneer jy weer hierdie besondere deel van Suid-Afrika besoek.

Geriewe op die perseel en in die omgewing sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

By ons tak te Barkley-straat 2 sal gaste 'n speelparkie vir kinders op die groot grasperk vind. By ons tak te Donkinstraat 143 sal gaste die Breakfast@Young's Restaurant vind sowel as 'n groot, gemeenskaplike swembad wat gaste mag gebruik (afhangend van die droogtetoestand in die dorp).

Verder kan gaste die gemeenskaplike braaigeriewe
geniet. Die verblyf is troeteldiervriendelik. Die gemeenskaplike swembad is tussen Desember en Januarie beskikbaar, afhangende van die waterbeperkings in die area. Ontbyt is ook teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Ons bekostigbare akkommodasie in Beaufort-Wes, halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, is die ideale oornagplek vir 'n gesin. Al ons kamers is versier in 'n landelike styl. Ons het 'n restaurant op die perseel vir gaste wat 'n Karoo-ontbyt wil geniet voordat hulle die pad vat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 135 resensies vir Young's Halfway House
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Donkinstraat 143, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Young's Halfway House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 143, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGMzNTQwLWM1NTgtNDUwMC1hZmU2LTY3MWVhM2IzMjg4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 135 5 1 4 143 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.356543404867 22.583894133568