Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodpecker Inn

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 47 resensies vir Woodpecker Inn
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Izell K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Izell K
Besigheidsreis

Al wat nice was, is die kroeg.

Met aankoms en inteken het 'n gogga oor die register gehardloop. Die kamer is teen die parkeerarea geleë en die gordyne is swak kwaliteit - ek moes 'n kombers gebruik om my eie blockout te maak. Daar is geen teelepels nie, dankie tog en drink nie suiker nie. Vir die prys kan hulle beter koffie verskaf. Almal het toegang tot die plek, beweeg vrylik in en uit. Al wat as 'n pluspunt kan tel, is die aircon en kragopwekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus J
Enkelreisiger

Kuier area het 21:00 toegemaak a.g.v. beurtkrag, kan gerus ’n kragopwekker aanskaf vir noodgevalle.

Die kamers het opgradering nodig. Baie oudtyds. Daar was ook oop bedrading in die kamer se klerekas gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabisile G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabisile G
Gesin met klein kinders

Arrived at the place around midnight. They were so accommodating, had someone to meet us and show us to our rooms.

Friendly and accommodating. Ideally located. They were friendly on and off the phone. Lovely bunch of people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aphiwe M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Aphiwe M
Besigheidsreis

The rooms are very unclean and have a horrible lingering smell.

The cleaning of the rooms is done by the cleaners however it is clear that the soaps used to clean and wash linen are cheaply bought in bulk and then further diluted with water to save costs. This means that bedsheets smell unclean and dusty even after they are washed. I asked for my linen to be changed several times but this did not help. The WiFi in all the houses is absolutely atrocious. It will be very frustrating to get on Zoom calls if you are traveling for work. The food at the accommodation is average at best, the breakfast is inedible, definitely not worth R120!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Dear Aphiwe
I can assure you that our cleaning products are of the highest of quality.
Our head of housekeeping is probably the best you'll ever find in the industry! There are no shortcuts and no diluting of cleaning products. We actually have other accommodation establishments, contacting us and consulting with Woodpecker Inn on housekeeping issues. Our housekeeping standards are very high, one of the reasons why we won the Best Guesthouse In Zululand award for a number of years now.
The only thing I can think of is that you could've smelt Mondi. Sometimes when the wind is blowing from the company, we get a stale smell. There is nothing one can do about it, that's Richards Bay. I do apologise for that.
Regarding the Wi-Fi, we have fibre in all the rooms. I wonder if you were connected to the right Wi-Fi. All you had to do is ask for assistance. We would gladly assist any guest.
The breakfast at Woodpecker Inn is something we've always had compliments about. But tastes do differ. If in future, you do have specific dietary requests, please do mention it and we'll try and accommodate you.
I think what you get for a R120 is more than reasonable as the breakfast consists of 3 x meats, 2 x Eggs, Bake beans / sweetcorn, Yoghurt / muffin, 3 Slices of bread, 2 Jams, Fruit, Juice, Coffee & tea in the room.

Woodpecker Inn
Riana S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Besigheidsreis

My tegnikus was baie tevrede met uithalerdiens.

Sommige plekke staan maar net uit. Ek het laasjaar meer as 100 plekke vir my tegnikuste regoor die land geboek. My tegnikus het weer vir die selfde plekkie gevra. Dis rustig en skoon en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi daar Riana

Baie dankie vir die mooi woorde, beteken baie.
Sien uit daarna om jou tegnikus vir nog baie jare hier by Woodpewcker Inn te verwelkom.

Lekker dag en ons verneem graag weer van jou.

Woodpecker Inn
Xolile D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolile D
Gesin met klein kinders

Very neat, beautiful, staff is great, very helpful.

I will definitely go there next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy K

Nice kamers lekker ruim.

Het net een aand oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi daar Lindy,

Baie dankie dat jy Woodpecker Inn jou keuse van akommodasie gemaak het hier in Richardsbaai.
Dit was vir ons n groot vooreg om jul hier by ons te ontvang het.
Goed gaan en graag ontvang ons julle weer hier by ons.
Tot volgende keer.

Woodpecker Inn
Daniel H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Besigheidsreis

Aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chanelle P
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Mooi gastehuis, maar geriewe is baie oud. Het meer verwag vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gerald N
Gesin met klein kinders

Oud.

Kamers nie net. Warm/koue water omgeruil. Kinders heeltemal in aparte kamers. Sekuriteit toon nie professionele gedrag nie. Parkering onnet. Beste was die bar-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Beste Gerald

Baie dankie vir die terugvoering, bly om te verneem julle is veilig terug by die huis. Jammer oor die krane se warm en koue tekens was omgeruil was. Dit gebeur soms dat n gas uit boek en dan n peots vir die volgende persoon wil bak. Die twee tekens was net omgeruil, dit is nou weer reg gestel.

Ek verstaan egter nie die kinders in ander kamer opmerking nie? Die twee kamers is dan reg teen mekaar en jy loop deur die een kamer om in die ander te kom, geen gang of niks nie. Dit is dan presies dieslfde as in n normale huis. Verstaan egter nie hoe daar op kan verbeter doen nie? As jy n gedagte daarom het, deel dit asb en graag maak ek so.

Die parkering is informeel in die tuine. Mens is dan immers op vakansie en wil nie onnodig met wit strepe ingeperk wees nie... Sal bietjie let op sekuriteit se gedrag en kyk waar ons kan verbeter. Hul neem maar partykeer kanse oor hierdie tydperk.

Dankie dat jul Woodpecker Inn jul akkommodasie van keuse hier in Richardsbaai gemaak het. Graag verwelkom ons jul weer hier by ons.

Woodpecker Inn
Francois M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Francois M
Besigheidsreis

Ok.

Die verblyf oor die algemeen was ok. Ek sou net wil sien dat gastehuise ook insekweermiddel (doom) in die kamers het om van die peste van muskiete ontslae kan raak. Dis 'n groot probleem veral met grasdakkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janiele V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janiele V
Besigheidsreis

Baie netjies, vriendelik en gemaklik.

Baie ideaal vir besigheidsbesoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Beste Janiele

Dit was n groot eer om jou hier by ons te gehad het. Ons sien baie uit daar na om jou weer hier by ons te verwelkom.
Tot volgende keer.

Woodpecker Inn
Jan M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig beknop en slegs met 'n "push" vir 'n enkel kontrakwerker wat nie kieskeurig is nie.

Die kamer het net een handdoek gehad en feitlik 'n opgebruikte toiletpapier. Die buitemeubels was lanklaas skoongemaak. Die middag/aand personeel is vriendelik maar dit is dit. Die kos om in een woord te sê haglik. Die kok se ondervinding is sekerlik nie 'n opgeleide een en werk al jare daar. Die "crumbed " beslag is net een woord sleg en is dieselfde vir eisbein, varktjop en skaaptjop. Verskriklike affêre plus groente is seker dwarsdeur die vorige dag gekook Vrotsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Dear Jan,

Thank you for your valued review, these reviews are very important to us, it helps us to stay the number 1 guest house in Zululand when it comes to value for money.

Woodpecker Inn has rooms of various sizes and some of these rooms sleep from 1 person up to 6 people. Some with kitchens, balconies and much more, there are also rooms for those with a tight budget and they are a bit smaller. The rooms are yearly inspected by the South African Tourism Grading Council and we are told that we can qualify as a 4-star establishment, but we choose to remain a 3-star graded establishment. The reason for that is that too often people do not inquire at 4-star establishments, they perceive them to be a bit expensive. Our rooms have various rates as well, you chose to pay the cheaper rate, hence the smaller room. On your next visit to us, please ask the friendly ladies at reception what your room options are, they will gladly show you the different options.

Woodpecker Inn is a green establishment, and saving our environment is always high on our agenda, For this reason, a half full roll of toilet paper is not to be thrown away. However, there are full rolls to the left of the toilet, next to the sanitary towels.

July and August are our windy months, every resident in Richards Bay will tell you that it is a constant battle to keep outside furniture dust free. It is our gardener's daily task to wipe off all garden furniture, but I do apologize that it does not stay dust free all day.

Also, I'm so sorry to hear your meal was not to your personal taste. May I please ask you, when next you place your order, that you let the waiter know how exactly you prefer your dinner. Our highly trained chef, who has catered for ministers in the past, will then bend over backwards as to assure it is to your personal taste.

Jan, I would like to have you as a valued guest again, and show you the reason why Woodpecker Inn has won the best guest house in Zululand award, not once, not twice, but on numerous occasions.

Have a wonderful day and I truly look forward to see you again.

Woodpecker Inn
Philip Vanleene M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Vanleene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smooth.

Aardige plaats. Jammer dat de bar (te) zaterdagavond vroeg gesloten was, perfect ontbijt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Dear Philip,

Thank you for making Woodpecker Inn your accommodation of choice here in Richards Bay. It was an absolute pleasure having you as our valued guest and we look forward to seeing you again.

Our bar opens at 12h00 on Saturdays, but drinks can be ordered from reception at any time of the day. On your next visit to us, please ask the friendly ladies at reception when you feel like something to drink and they will gladly assist you.

Have a wonderful day and we look forward to seeing you again.

Woodpecker Inn
Dirk R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie ongemaklik geslaap.

Ons moes 'n paar maal die klokkie lui om iemand te kry om ons in te boek. Die bed en veral die kussings was kliphard. Daar is geen waterbottel in die yskas nie. Ons sal nie weer van die verblyf gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Dear Dirk,

Thank you that you made Woodpecker Inn your accommodation of choice here in Richards Bay, it was an honor to have you stay with us. I'm so sorry to hear that you found the bed a little hard, overall the vast majority of our valued guests find our beds to be the most comfortable that they have ever had the privilege to sleep on. Bed preferences are a personal taste and unfortunately no establishment will ever have it 100% correct for every single individual. Some time ago we had a guest saying the bed was too soft, we all have our own preferences... Should you in future find something in your room which is not to your personal taste, please do let reception know and we will do our utmost to accommodate you. In this case housekeeping could've been there in 10 minutes to put a duvet under the bed protector and you would've received a new water bottle, there was no need to be uncomfortable, that is the very last thing we want.

I do apologize that the receptionist could not assist you with the 1st ring of the bell, she was however busy assisting guests at the moment.

I would like to thank you for the feedback, every single review is of utmost importance to us. We at Woodpecker Inn are constantly looking at ways to improve and to remain the number one guesthouse in Zululand. We've once again been voted as the number one guesthouse in Zululand, this is largely due to these valued reviews.
I thank you and really look forward to see you again.

Woodpecker Inn
Rose C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose C
Gesin met klein kinders

Liners needed in the bathroom, hygienic towels very important!

Perfect place for holidays, friendly staff. Love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi Bongi,

It is good to find out you got home safely. Thank you so much for the good review.
It was an absolute pleasure having you stay with us and we look forward to see you again.
Once you've stayed at Woodpecker Inn, you become part of our extended family.

Have a wonderful day.
From all of us at Woodpecker Inn.
Till next time.

Woodpecker Inn
Babongile N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babongile N

I really enjoyed my stay in that place, it's a clean, safe, beatiful place.

The staff there are friendly, I will recommend the place to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi Nina, so good to hear from you again.

Thank you so much for the lovely review! It was an absolute pleasure having you stay with us and we so look forward to see you again. Very glad to see you got back home safely. May you have a wonderful 2017, filled with success, love and good health.

Take care of yourself and hope to see you again next time.

Woodpecker Inn
Anneli N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anneli N
Enkelreisiger

Die TV was nie reg ingestel nie en alhoewel die tegnikus probeer het was daar blykbaar 'n eksterne probeem.

Siens sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Dear Anneli

Thank you so much for the valued review and we are glad to see you returned home safely.
It was an absolute pleasure having you stay with us and we look forward to your return.
One of our decoders decided to stop working that afternoon, a new one was purchased immediately and connected to the system. MultiChoice was contacted for the connection on their side, but as you know, that takes a bit of time and was out of our hands.
All channels are in good working order and ready for your next visit.

Woodpecker Inn
Paul V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie lekker, stil twee dae wat ek ons daar kon ontspan.

Ek het my verblyf by hulle baie geniet. Pluspunt vir die lodge is die a la carte-restaurant op die perseel. As ek en my vrou toevallig by 'n uiteetplek aansit, dan bestel ek vis vir my hoofgereg, want ek bly op 'n plaas en eet elke dag vleis. Ek het hake wat in 'n deeg gaar gemaak is bestel en het vir die dame wat ons bedien het gesê dit is die grootste porsie en die lekkerste wat ek nog by 'n uiteetplek gekry het. My grootste komplimente gaan aan hulle vir die lekker ete en die diens wat ons in die restaurant en oor die algemeen gekry het en sal hulle enige tyd vir iemand aanbeveel. Dankie, dit was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Beste Paul,
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n groot plesier om julle hier by Woodpecker Inn te ontvang. Onthou net met jul volgende kuier hier by ons; die A la Carte menu is n groot menu, so jul sal maar n hele paar dae moet bly om hom deur te werk.
Baie bly jul het lekker gekuier en ek sal jul danke oordra aan die personeel, veral die kombuis en restaurant personeel. Beste motivering is goeie terugvoering.
Heerlike dag vir julle! Tot volgende keer.
Jacques & Ankia Myburgh

Woodpecker Inn
Andre B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Eenvoudig amazing.

Ek wil die bestuur van Woodpecker Inn bedank vir hul hulp en bystand in die tyd wat ons skooltoergroep daar gebly het. Diens was wonderlik, gasvryheid uit hierdie wêreld. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Beste Andre

Hartlike dank vir die goeie terugvoering, altyd goed vir die staf om te verneem dat hul harde werk raak gesien word. Ek sal beslis jou boodskap aan hul oordra.
Dit is altyd n groot plesier om so n mooi en goed opgevoede groep jong mense te kan akkommodeer. Ons deure staan altyd vir jul oop hier by Woodpecker Inn, graag wil ons jul weer hier ontvang. Dit maak die hart sommer warm om te hoor jul het dit baie geniet.

Tot volgende keer.
Jacques & Ankia Myburgh en die hele Woodpecker Inn span.

Woodpecker Inn
Vernon S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die kliëntediens was uitstekend. Die ontbyt was heerlik en die kamers lekker om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Vernon, en baie dankie dat jy Woodpecker Inn jou keuse gemaak het hier in Richards Bay. Dit was ons eer om jou hier by ons te gehad het.
Ons sien uit daarna om jou weer hier by ons te verwelkom.

Woodpecker Inn
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hein L

Nie ons geld werd gewees nie.

Advertensie op webblad is misleidend. Dis baie oud en die bed is ongemaklik. Daar is nie warm water in die stort nie, daar het letterlik geen water uitgekom nie. Ons kon nie die toilet gebruik tensy jy bereid is om die handvatsel vir drie minute in te hou tot als uiteindelik wegspoel het nie. Hulle het genoem van waterdruk, maar ons seun en ma se kamer het genoeg waterdruk gehad. Glad nie veilig nie. Nie omhein nie. Geen veiligheidsdeur voor die glasdeur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Beste Hein

Die hele KZN en so ook Richardsbaai bevind tans die grootste droogte in jare. Die Munisipaliteit van Richardsbaai het alle waterlyne tot en met 75% water druk verminder, daar is al 'watershedding' skedules ook uitgegee. Daar is werklik nie genoegsaam water in die omgewing nie. Ek is regtig jammer as die water tekort dit vir jul ongemaklik gemaak het, maar as daar nie water is om te gee nie, kan ons regtig net werk met wat ons het. Wat die veiligheid aan betref, kan ek jou verseker jy gaan nie maklik veiliger as Woodpecker Inn kry nie. In die 21 jaar van ons bestaan het ons nie een enkele insident gehad nie, daar is min besighede wat vandag dieselfde kan sê. As mens weg gaan wil jy nie elke oggend 20 slotte oop sluit om uit te gaan of 20 slotte sluit voor jy kan gaan slaap nie. Jy wil ontspan, met die wete dat ander na jou omsien, dit is juis die geval hier by Woodpecker Inn. Elke dag is daar twee wagte aan diens, wat die heeltyd patrolleer. Daar is kameras reg deur die gastehuis, 3 verskillende 'armed response' maatskappye gebruik Woodpecker Inn as hul basis hier in Birdswood en parkeer hul voertuie reg voor die perseel, ek myself is hoof van die plaaslike CPF en daar word elke oggend, middag en aand patrollie gery, hier is ook amper elke week n lid van die SAPD wat hier bly a.g.v. kursusse wat hul doen. Veiligheid beteken nie hoë mure en toe hekke nie, sodra hul oor die muur of agter die toe hek is, kan niemand sien wat daar gebeur nie en het die skelms Carte Blanhce. Veiligheid hier by Woodpecker Inn begin al 5 strate ver weg, ons is elke dag betrokke met die stryd teen misdaad, dus ons sukses met n rekord van 21 jaar sonder n insident.

Maar Hein, daar is goeie nuus vir ons almal, die afgelope tydjie het ons al 'n paar druppels water gekry, nog glad nie genoeg nie, maar daar is hoop. Ons het ook nou groot opgaartenks bekom met hoë druk waterpompe, so met die bietjie reën wat ons nou kry, sal ons binnekort na ons eie watersake kan omsien.

Ek vertrou om jou weer hier by ons te sien en 'n lekker warm stort vir jou te kan aanbied.
Lekker dag.
Jacques

Woodpecker Inn
Nokubonga T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokubonga T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very quiet.

We enjoyed it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Dear Nokubonga

It was a pleasure having you here at Woodpecker Inn and we are glad your return journey home was a safe one.
Have a wonderful 2016 and we all at Woodpecker Inn look forward to your return.

Woodpecker Inn
Junita V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Junita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mors van geld en kosbare tyd.

Ek het ongelukkig niks goed om te sê van die plek nie. Ons moes ons vakansie kortknip omrede hulle nie bereid was om ons geld terug te betaal nie. Hulle kliëntediens is ongelooflik swak. Niemand is bereid om te help nie, maar vinnig om reg te staan vir die geld. Ons het klagtes gelê by LekkeSlaap van die plek wat onnet is; die lugversorger word bo gehou met papier; dis oud en het snags vanself afgegaan of was af gesit. Alles is oud, maar op die advertensies word die plekke as modern beskryf. Die plek is glad nie veilig nie. Deure staan oop en word nie gesluit in die nag nie en daar is geen veilige parkering vir die motors nie. Daar is geen sekuriteit-omheining, 'n hek of selfs gekontroleerde uitgang nie. Weereens word dit op die advertensie beskryf as 'veilige parkering'. Ek het die eienaar asook die mense wat daar werk gevra wat keer enigeen om daar in te stap en alles te vat, toe sê hulle enigeen kan die perseel betree, maar dit is veilig. Al wat ons van die straat beskerm het is die deur van ons kamer. Ek is baie teleurgesteld in LekkeSlaap asook Woodpecker Inn. In my oë was dit 'n valse advertensie wat geplaas is en is ek bitter spyt ek het nie voor ek bespreek het na die opmerkings gekyk nie en meer navorsing gedoen oor die area nie. Ons het al deur LekkeSlaap bespreek en vertrou al hulle opmerkings is reg vir die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vriendelike diens.

Skoon en netjies in kamers. Ontbyt was uit die boonste rakke! Personeel vriendelik en altyd hulpvaardig. Baie huislike atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi Adri

Bly jul is weer veilig by die huis. Mag jul n wonderlike 2016 he en ons almal hier by Woodpecker Inn hoop om jul weer gou te sien.

Woodpecker Inn
Owen H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Owen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place in a relaxing enviroment.

We enjoyed our stay at Woodpecker Inn, so much so that we are planning a family trip (20 people).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi Owen

Glad you made it home safely, back to the grindstone... :-)
So glad you enjoyed your stay, it was a pleasure having you stay at Woodpecker Inn. When you come back next time with the big family, we'll put you in one of our big self catering houses, you are sure to have a wonderful time once again.
With the drought and having 50% less water pressure than usual, showering etc was interesting at times... :-)
Good news; as of Feb 2016 we will be installing big pumps to restore our water pressure, so no more hassles...

Have a super day and we look forward to hear from you again.

Woodpecker Inn
Elaine O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine O
Enkelreisiger

Fantastic.

Enjoyed the friendliness of the staff and the fact that the restaurant and swimming pool were near my room. I will definitely come back to Woodpecker Inn if in Richards Bay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Good day Elaine,

Good to hear from you and thank you for the positive review. It was an absolute pleasure having you stay with us and we look forward to see you again. Till next time.

Woodpecker Inn
Pienkie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pienkie M

Our stay at Woodpecker is unforgettable.

What a reviving place, quiet, safe and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Hi Pienkie

So glad you enjoyed your stay. Allways an absalute pleasure having guests as yourselves! Please do come visit us here at Woodpecker Inn again, we look forward to see you again.
Have a blessed Christmas and a happy new year.

Woodpecker Inn
Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf en ontbyt.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Besigheidsreis

Excellent value for money.

Real value for your money. The staff are very friendly and helpful. They serve an unbelievable breakfast. I only have one criticism, the rooms are within close proximity to each other and some guests were quite noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana B
Enkelreisiger

Beslis waarde vir geld.

Die personeel is vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Die kliënte wat my by die gastehuis kom besoek het was baie professioneel ontvang. Sal baie beslis weer van Woodpecker Inn gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Baie dankie dat jy Woodpecker Inn jou akommodasie keuse gemaak het hier in Richardsbaai. Juliana, dit was heerlik om jou hier by ons te gehad het, sien uit na jul volgende kuier hier in die baai.

Heerlike dag vir jou, tot volgende keer.
Jacques

Woodpecker Inn
Liz R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz R

Netjiese verblyf.

Die kamers is skoon, gemaklik, privaat en netjies sal enige tyd die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Woodpecker Inn se terugvoer

Baie dankie Liz!
Was heerlik om jou hier by Woodpecker Inn te gehad het en sien baie uit na jou terugkering.
Heerlike dag vir jou en familie.

Woodpecker Inn
Dalene H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vir vriende by Meerensee Karavaanpark gaan kuier. Sou oorspronklik net twee aande slaap, maar het toe oorgebly vir drie aande.

Sal weer daar gaan bly. Kamers lieflik, skoon en netjies. Etes baie goed. Ontbyt sowel as a la carte restaurant. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Suzette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, sommige kamers is ruim en gemaklik, maar daar is ook dié wat klein en beknop is. Jammer dat hulle beddegoed oud en handdoeke uitgerafel was.

Is eers in baie klein en raserige kamer geplaas. Na ons gekla het, is ons na die kamer verskuif wat ons aanvanklik bespreek het. Dit was ruim en gemaklik met aansienlik minder geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hildegard C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hildegard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie op standaard nie en teleurstellend.

Ons het dit glad nie geniet nie. Die een vrou (baie gaaf) het wel vir my blomme gebring en om verskoning gevra. Ek het dit nogal waardeer. Die ander vrou, Marinda Venter het nooit om verskoning gevra nie. Sy was uiters ongeskik en onprofessioneel. Ek en my man het 2 dae voor die tyd verstreke was al huistoe gegaan. My dogter en haar man het toe maar nog aangebly. Die plek is na my mening glad nie op standaard nie. Dis morsig vuil. Die muf en mos sit oral. Die stortgordyn was morsig vuil. Ek het skoon naar gevoel om daar te stort Ek is glad nie verbaas dat daar nog plek beskikbaar was nie. Vir die prys kan mens ook seker nie beter verwag nie. Die gradering van die plek is ook nie volgens standaard nie. 3-ster!? Nee wat, ek het al by menigte plekke gebly wat nie eers 1-ster is nie wat beter standaarde het. Met ons aankoms was dit ook vir ons uitgespel dat ons die skottelgoed self moet was. Die skoonmakers is ook nie behoorlik opgelei nie. Geen respek vir die gaste se privaatheid nie. Die handdoeke lyk of dit 10 jaar laas vervang is. Daar was nie geseëlde badseep nie en ook geen sjampoe nie. Hulle het wel aan my dogter genoem dat hulle een nag se geld sou terugbetaal. Na my mening was dit 'n absolute mors van geld en kosbare tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle S
Gesin met tieners

Ongelukkig kan ek niks goed van die plek sê nie.

Die plek is vervalle en kort 'n hengse "makeover". Dis ook nie 'n plek vir jongmense nie aangesien daar geen aktiwiteite vir jongmense is nie. Ek sal beslis niemand aanraai om by die Woodpecker Inn tuis te gaan nie. Ongeorganiseerd, fasiliteite word van mens weggevat nadat dit gegee is. Swembad is baie klein en beknop, lugversorging baie oud en breek gereeld, TV's oud en kleur pateties, stortgordyn gemuf en kamers vuil ontvang. Yskaste in kamers vuil en stink, dit word nie skoongemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker!

Dit is 'n baie rustige area. Ons kon elke aand braai. Ek sal dit verseker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Colleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly by Woodpecker Inn. Ons sal definitief weer daar gaan bly vir 'n vakansie.

Ons het die vakansie baie geniet. Ek het net ondervind dat die badkamer nie op standaard was nie, die stort se dreindoppie was stukkend en mens kan jou voete nogal lelik seer maak. Die toiletsitplek was ook gekraak. Aangesien dit nogal baie warm word in Natal in die somermaande stel ek voor dat die lugversorging opgegradeer word. Ek dink ook daar gemeld moet word dat die kombuis in die huisie bespreek kan word vir 6 mense of meer teen ekstra koste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Lekker atmosfeer. Heerlike kos.

Die vloere was stowwerig, maar verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die enigste negatiewe aspek was die gedeelde ingang.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faan J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Faan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die slaapkamer was beknop en op die straat.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann F
Besigheidsreis

Alles netjies, maar kamer baie beknop.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein O - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hein O
Saam met vriende

Verblyf het aan ons verwagtinge voldoen en ons sal weer daar tuisgaan.

Lieflike omgewing, mooi tuin en swembadarea. Het baie gerieflik gebly. Oor die algemeen is die geboue baie mooi en binneversiering getuig van goeie smaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

'n Aangename en vriendelike atmosfeer met nog vriendeliker ontvangs!

Dit is 'n heerlike plek om oor te slaap. Vriendelike diens is bo-aan die lys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c/o Nkoninga & Pelican Parade, , Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiMTJkNjlkLTljYTEtNDRhMS04ZDRjLTM2MjMxMDRiYTEzNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 47 5 1 4 c/o Nkoninga & Pelican Parade Birdswood 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.7408159 32.0809039