LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Apartment Downstairs | LekkeSlaap
+27

Apartment Downstairs

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 19, Sedgefield, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Apartment Downstairs is die laer woonstel in 'n houthuis tussen die bome. Daar is ’n klein plonspoel wat met die eienaars wat op die perseel woon gedeel word. As gevolg van die balkon se trappe en onomheinde swembad is die eiendom nie geskik vir babas of klein kinders nie. Dié troeteldiervriendelike woonstel met ’n balkon skuil tussen bome en bied lieflike uitsigte op die omliggende berge. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie en het ’n afstandbeheer-hek wat dit veilig maak vir troeteldiere om in die tuin rond te beweeg.

Die eenheid is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang en alarm. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. In die een kamer is 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het ’n koninggrootte-bed. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, glasoond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien en kooktoebehore.

Ander geriewe sluit 'n wasmasjien en hangers vir klere, braai-area op die balkon met ’n houttafel wat sitplek vir 6 het, ’n buitebank en 2 gemaklike stoele, en ’n berg- en tuinuitsig. Verder is daar ’n platskerm-TV, DStv, DVD-speler, gratis WiFi.

Doendinge in die Sedgefield-omgewing sluit wandelinge op die strand, swem in die vlak strandmeer en see, visvang, voëlkyk, valskermsweef en wynproe in. Die akkommodasie is ook naby die strandmeer, ’n park, verskeie restaurante, koffiewinkels, buitelug-kroeë, strande en winkels geleë. Dié dorpie, die strandmeer-area en voorstede is veilig genoeg sodat jy kan rondrits op jou fiets of rond stap om dit te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Apartment Downstairs sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Apartment Downstairs
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bleshoenderstraat 19, Sedgefield, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Apartment Downstairs het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bleshoenderstraat 19, Sedgefield, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc471326a0761ab45026ee50ba869eadc21aaf7d28b8d26704e67a5c9234bb8a626baff1cd42f7c6e86d0009818d7feb53505?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 19 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -34.021875515022 22.803562706722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!