Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilger Gastehuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Wilger Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rika K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang en baie netjiese en skoon verblyf.

Baie netjies en skoon. Verblyf is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Dankie Rika - ons sien jou gou weer.

Wilger Gastehuis
Corné F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné F
Besigheidsreis

Ek was daar vir 'n skake reis gewees, was baie vriendelik verwelkom.

Baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Dankie Corné

Wilger Gastehuis
Dane Badenhorst B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dane Badenhorst B
Gesin met klein kinders

3 ster.

Vriendelikheid kos niks. Swembad kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and pleasant stay.

Close enough to everything and is comfortable and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

David

Thank you very much for your positive feedback. Hope to welcome you again soon.

Regards
Wilma

Wilger Gastehuis
Pal Solutions P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pal Solutions P
Besigheidsreis

Sufficient.

Friendly, clean, sufficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Thank you for your review.

Wilger Gastehuis
Louise G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Diens, netheid, veiligheid, goeie interaksie gehad. 100% tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Louise
Baie dankie vir die terugvoer -waardeer.
Groete
Wilma
WILGER GASTEHUIS

Wilger Gastehuis
Monique E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E
Enkelreisiger

Was heeltemal voldoende vir 'n lang termyn-selfsorgeenheid

Dit was goed, ek het die kuier geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Monique
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - waardeer.
Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Maeitza M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maeitza M
Gesin met klein kinders

Voldoen aan wat ons verlang het. Gerieflik en baie netjies!

Ons het oornagplek gesoek wat sentraal geleë was maar tog veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Maritza, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word waardeer.

Wilger Gastehuis
Michele W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele W

Waarde vir geld, kliëntediens by instansie nie vriendelik.

Meer kan gedoen word om kliënte te ontvang, in die kamer volgens die inligtingslêer is ontvangs oop Vrydae tot 2pm van 8am, toe ons vra om 1uur in te kom aangesien ons 'n funksie moes bywoon en moes klaarmaak was die dame wat ons gehelp het nie regtig bereidwillig om ons te akkommodeer nie, ons het vir twee aande bespreek en net koffie en beskuit ontvang vir een aand, ons is ook duidelik gesê moenie vra vir nog nie! Ek sou meer handdoeke verkies, ons moes klam handdoeke gebruik aangesien net 2 handdoeke verskaf is, en ons 2 mense was. Die kamers was netjies en skoon en ons het veilig gevoel. Tuine ook netjies en goed onderhou. Kliëntediens kan net verbeter word, vriendelikheid bring jou ver in besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Michelle, dankie vir jou terugvoer, ons waardeer.

Wilger Gastehuis
Fred J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred J
Enkelreisiger

Extremely pleasant stay.

I had an extremely pleasant stay. The hostess was very professional and informative. The accommodation was clean and very comfortable. Very conveniently located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Fred baie dankie vir jou terugvoering.
Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Jannie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim, veilige verblyf in stil omgewing.

Naby klein winkelsentrums wat alles het wat jy dalk sou benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Jannie,

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons sien julle somer gou weer.

Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Jason C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy verwag, baie dankie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Jason,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop ons sien julle spoedig weer.

Groete,
Wilma
WILGER GASTEHUIS

Wilger Gastehuis
Johan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Rustige verblyf. Puik!

Pragtige plek. Ruim en rustig. Baie netjies. Sal dit aanbeveel. Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Beste Rina,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Groete,
Wilger Guesthouse

Wilger Gastehuis
André H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André H

Wonderlike gasvryheid van Wilma.

Wilma het uit haar pad gegaan om ons verblyf en om ons te akkommodeer vir die aantrek fasiliteit van ons dogter se troue en die honeymoon suite was absoluut pragtig opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Freda

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet, en ek hoop die troue was fantasties. Hierdie Saterdag is dit my beurt.

Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Danie W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie W
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam en alles het vlot verloop.

Baie dankie vir die aangename verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Danie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete,
Wilma

Wilger Gastehuis
Marc O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, quiet, clean place.

Only stayed one night but could spend a few days there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi, stil, skoon plek.

Net een nag gebly, maar kan 'n paar dae daar spandeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Dear Marc,

Thank you so much for your positive reply, we appreciate it. Looking forward to your next visit.

Regards,
Wilma

Wilger Gastehuis
Salomé O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salomé O
Enkelreisiger

Dit was aangenaam en voldoende.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Beste Salome,

Baie dankie, ek waardeer dit.

Groete,
Wilma

Wilger Gastehuis
Madie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste verrassing.

Ek het Vrydagmiddag laat by die gastehuis aangekom. Die bestuurders was uitstekend en het dadelik gehelp. Saterdag was die kamer nie veronderstel om skoongemaak te word nie maar die bestuurder en die personeel het uit hul pad gegaan om waar ek en my susters reg gemaak het vir my troue, die kamer skoon te kom maak na ons die perseel verlaat het en het n romantiese gevoel in die kamer vir my en my man gelos. Die diens is uitstekend. Baie dankie aan almal by Wilger Gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Madie

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Dit was 'n plesier om vir julle die kamer mooi te maak. Ons hoop julle het 'n wonderlike vakansie gehad.

Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Geradina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geradina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon - wat 'n plesier om daar tuis te gaan!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Geradina

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer spoedig by ons te ontvang.

Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Lindy L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy L
Gesin met klein kinders

Skoonheid en gemaklikheid is vir ons die belangrikste en dit is wat ons ervaar het.

Digter gordyne as gevolg van buitelig in aand kan aanbeveel word. Andersins 100% vir julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Beste Lindy,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal die aanbeveling ondersoek.

Hoop ons sien julle weer!

Groete,
Wilma

Wilger Gastehuis
Sarah-ann B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-ann B
Gesin met tieners

Silwerskoon en netjies.

Ons het in eenheid 4 gewoon. Die eenheid was heerlik ruim en het voldoen aan al ons behoeftes. Daar is 'n oulike stoep en die tuin en swembad word netjies onderhou. Ons sal Wilger Guesthouse beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Sarah-ann,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en sal julle baie graag weer hier by ons wil ontvang.

Groete,
Wilma

Wilger Gastehuis
Cindy C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat, modern and clean.

Beautiful place. Central to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marge J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ontvangs was puik. Eenheid baie netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Sal Wilger Gastehuis beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Marge

Baie dankie vir die goeie terugvoer!

Hoop ons sien julle vinnig weer.

Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Susan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig ‘n plesier om daar te kon bly en sal enige tyd dit weer doen.

Dit was regtig ‘n aangename ondervinding om daar te kon bly. Vriendelike gasvrou, eenheid skoon en netjies, asook die gevoel van veiligheid. Groot pluspunt is die groot parkeerruimte asook die lugversorger in die slaapkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Susan

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop ons sien julle weer.

Groete
Wilma

Wilger Gastehuis
Allison K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allison K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, peaceful setting. Will recommend it.

We had a lovely stay and my 86 year old Mom also enjoyed it very much. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Allison,

Thank you for your review, we appreciate it. We are glad you enjoyed it, and we hope to see you soon.

Regards,
Wilma

Wilger Gastehuis
Christelle G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Saam met vriende

Netjies, gerieflik, ideaal.

Als was net perfek, ideaal vir enige trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette K
Besigheidsreis

Bevredigend.

Stel voor meer koffie, melk en suiker vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en ontvangs was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Die verblyf het absoluut aan ons vereiste voldoen. Naby SuperSport-park en baie sentraal geleë. Baie dankie aan Wilma vir vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie keer is daar nie aan my verwagtinge voldoen nie.

My versoek vir akkommodasie was vir senior burgers. Met ons aankoms by die gastehuis was ons vriendelik ontvang. Toe ons die eenheid betree, het ons ondervind dat dit slegs 'n bad en nie 'n stort het nie. Die bad het selfs nie eens handvatsels gehad om uit te kon klim nie. Daar was ook net 'n enkel klein klerekassie met vier hangers vir klere, so ons moes uit ons tasse lewe. Ek het my misnoë aan die gastehuisbestuurder meegedeel. Sy het op haar beurt uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer in 'n meer gerieflike eenheid. Die res van die verblyf was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilger Gastehuis se terugvoer

Mr Carstens,

Baie dankie vir u terugvoer. Ek het probeer soek waar u navraag gedoen het vir akkommodasie vir senior burgers. Ek kon dit ongelukkig nie raaksien nie. Dalk het u die inligting aan Lekkeslaap deurgegee, maar dit het nie by my uitgekom nie. Jammer vir die ongerief as gevolg daarvan.

Ek is egter bly dat u die res van die verblyf geniet het. Ons hoop dat u weer by ons sal tuisgaan in die toekoms.

Groete,
Wilma - Wilger Gastehuis

Wilger Gastehuis
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNjhmY2YzLWNmZTktNDc4Ny1iNWNmLTViMTViOWFjMTNkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 104 Witstinkhout Road Hennopspark 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.848384 28.172975