LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wildgoose Self-catering Lodge | LekkeSlaap
+89

Wildgoose Self-catering Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 55% af

Kry 55% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag(plek vir 8)

Beskrywing

Wildgoose Self-catering Lodge is in Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp op 3000 hektaar, langs die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dis tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga geleë. Marloth Park is 'n gewilde halfwegstop vir diegene op pad na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek, en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te gewaar.

Die lodge het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die eerst 2 slaapkamers het dubbelbeddens, en die derde kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorgverblyf met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eenheid het lugversorging.

Geriewe by die lodge 'n plonspoel, onderdakparkeerplek en braaigeriewe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Wildgoose Self-catering Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Wildgoose Self-catering Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wildgoose Self-catering Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildgoose-straat 1107, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100810d9f5e36bf8498aacd0717422c074164ff7961ccc7f1ab790e258b8af506e7a5aeb073d9045530f3d8a78267d435a90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000  per nag(plek vir 8) 10 5 1 5 1107 Wildgoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.36487 31.7647
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!