Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whispering Palms Holiday Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Whispering Palms Holiday Home
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ursula M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Lekker rustige wegbreek.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad, die huis is baie ruim met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Belinda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies en goed toegerus.

Ruim met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike vakansie. Fotos skep die indruk dat daar 'n see-uitsig is wat nie die geval is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit.
Baie bly julle het dit geniet.
Groete,
Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Deidré P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidré P
Saam met vriende

Perfekte huis om af te skakel van alles af en net te ontspan.

Sal definitief weer in die toekoms Whispering Palms bespreek. Pragtige huis. Baie rustige en veilige area. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly dat julle die tydjie by Whispering palms holiday home geniet het. Dit is vir ons lekker om dit met ander te deel! Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Michelle Campbell

Whispering Palms Holiday Home
Quinton N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton N
Gesin met tieners

Just what the doctor ordered. Amazing!

The host/agent was amazing whenever we needed guidance before and after the wonderful vacation, and the house was like a dream. As my wife commented, "I feel like a queen, my King." So brownie points scored as a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Thank you for the kind words! I am so happy to hear you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Also, we are happy to help with the "brownie points"!

Regards,
Michelle Campbell

Whispering Palms Holiday Home
Randall Stoffels R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall Stoffels R
Saam met vriende

Our stay was pleasant.

We had a great stay will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Thank you for your kind review. We would gladly welcome you back, anytime. Regards. Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Florence G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence G
Gesin met klein kinders

Our stay was really amazing.

We could bond as a family. We took long walks on the beach, we also participated in West Coast Marathon which took place at the Country Estate in Langebaan. The early morning drive from the estate were really awesome. I would booked this house again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Thank you for your kind words Florence. So happy to hear that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon!

Regards,
Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Tana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tana V

Rustig.

Ons het heerlik gebly. Dis huis is ruim, ten volle toegerus en netjies. Dis baie naby aan die strand en die estate is baie stil en rusitg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. So bly julle het dit geniet. Sien julle gou weer. Groete. Michelle Campbell

Whispering Palms Holiday Home
Bilkees C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bilkees C
Gesin met tieners

Great.

We enjoyed the area and place very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

I'm glad you had a good time. We appreciate the positive review. Hope to see you soon. Regards, Michelle Campbell

Whispering Palms Holiday Home
Bianca F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca F
Saam met vriende

Fantastic place to stay for a weekend away with friends!

Whispering Palms was a great place to go away with a group of friends and unwind from day-to-day life. The location is beautiful and safe and we had everything we needed to enjoy the weekend! Thank you so much for the great stay! We will definitely come back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Thank you for your kind review, Bianca! We will gladly welcome you back.
Regards,
Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Juliette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliette B
Gesin met tieners

Peaceful and quiet. Soul reviving.

Comfortable and neat house. Swimming pool a bonus for kids. The house has all the necessary amenities. Beach within walking distance. Excellent host in Michelle. Thank you. Will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Thank you for your kind words Juliette! Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon,
Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Joevella M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joevella M
Gesin met klein kinders

Amazing.

The house is stunning, very nice views of the estate house has everything you need, would definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Thank you for the good review. Any feedback is welcome. Glad you enjoyed your stay. See you next time!
Regards,
Michelle

Whispering Palms Holiday Home
Mauricia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauricia M
Gesin met klein kinders

Dit was waarde vir geld en veilig vir die kinders. Sal weer van dit gebruik maak.

Geskik om te ontspan en te ontslae te raak van stres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Dankie Mauricia, waardeer die terugvoer! Bly julle het dit geniet.

Whispering Palms Holiday Home
Linette W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linette W
Gesin met klein kinders

So 'n pragtige dubbleverdieping, moderne, luukse huis.

Wispering Palms Holiday Home is 'n pragtige dubbelverdieping, luukse, moderne strandhuis in St. Helena geleë in Shelly Point Golf Estate. Wow wat 'n mooi plek met 'n baie vriendelike eienaar. Die huis is ingerig met als wat jy sou nodig hê, daar is 'n pragtige swembad met potblou water wat my kinders natuurlik eerste gelok het en hulle het hulle deeglik uitgeleef in hierdie swembad wat nogal opmaak vir die feit dat die huis nie regtig loopafstand van die see is nie, ten minste nie vir klein kindertjies nie. Om by die see uit te kom is dit so 'n 5min ry wat ook nie baie lank is nie. Hierdie huis is definitief die moeite werd om op te soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roshan A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshan A
Saam met vriende

The pictures does not do this place justice. Stunning!

The home is absolutely stunning and has everything you need. From the garage to the kitchen and rooms is equipped with all the essentials you need, feels like a home away from home. The host Michelle, is very hands-on and available whenever you need her. Would definitely recommend this place to anyone and will definitely be visiting again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whispering Palms Holiday Home se terugvoer

Appreciate your kind words! Glad you enjoyed your stay. See you again soon
Regards

Whispering Palms Holiday Home
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sesdelaan 34, Shelley Point Golf Estate, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6d68a295510c4c4e9b8d4a407cd0e03ee86513e5d6210c211d4c1d978e498e5e502c2a1d247cf15fca35812a3f26793beb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 34 6th Avenue Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.7083673 17.9703713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem