Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalesong Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Whalesong Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Mische M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mische M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met every expectation.

Perfect, with really nice hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalesong Guest House se terugvoer

Thank you for your lovely review, we loved having you stay!

Whalesong Guest House
Liezl S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly met uitstekende diens.

Die span by Whalesong het uit hul pad uit gegaan om ons kuier daar gemaklik te maak met ons 1.5 jaar oue seuntjie. Baie goeie diens, skoon en netjiese verblyf, lekker kos en vriendelike geselsies van Candice en Donsie. Baie dankie vir 'n lekker lang naweek, ons sal julle beslis aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalesong Guest House se terugvoer

Dit was vir ons n plesier om julle te onthaal, asook is ons so' dankbaar dat julle lekker gebly het.
Kom kuier asb gou weer Liezl.
Warm groete uit St Lucia.

Whalesong Guest House
Chantelle R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R
Gesin met klein kinders

Puik diens.

Een van die lekkerste plekke waar ons al gebly het. Ons was vriendelik ontvang en ons kamers was baie gemaklik en skoon. Dankie aan Candice en haar man se vriendelikheid, hulle het ons baie welkom laat voel en ons op die lekkerste toere gereël.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalesong Guest House se terugvoer

Thank you Chantelle, for your rating. We loved having you and your family here. Look forward to having you stay with us again. Warm regards. Donsie & Candice.

Whalesong Guest House
Lesley J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley J
Enkelreisiger

It was great. Accommodation good. Food good and service in all excellent.

Everything was great thanks and thanks to our host, Colleen, and all her helpers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalesong Guest House se terugvoer

Appreciate the fabulous feedback.

Whalesong Guest House
Brenda D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Everything was great, including the staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolla C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Dolla C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon, lekker gebly.

Die kamers is nie klankdig nie, dit kan nogal 'n mens uit die slaap hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Whalesong Guest House se terugvoer

Hi

Ons bedank u vir die waardevolle terugvoer en ons is baie bly dat u dit baie geniet het.

Beste
Marie

Whalesong Guest House
Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b23ba7c337d75fb83e215d468d93879390198e4518216e4eaabf7a21d39a2f4ad64e0db19f13334893a4971f24f65863ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 119 Kingfisher Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.375891997927 32.417253255844